Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Onderhoude

Gereelde onderhoude word gevoer met digters wat ‘n nuwe bundel gepubliseer het. Daar is ook soms onderhoude met buitelandse digters of letterkundiges. Kyk na Indekse indien jy die volledige lys wil sien van onderhoude wat geplaas is.

Onderhoud. Lina Spies

18 February 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Die skyn van tuiskoms ‘n Onderhoud met Lina Spies deur Johann de Lange     Lina Spies is op 6 Maart 1939 op Harrismith in die Noordoos-Vrystaat gebore waar sy die middelbare skoolloopbaan deurloop. In 1958 begin sy studeer aan die Universiteit van Stellenbosch waar sy in 1963 haar meestersgraad behaal met ‘n skripsie oor Elisabeth…

Read More

Onderhoud. Louis Esterhuizen

16 February 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Eenheid in teenstelling Andries Visagie in gesprek met Louis Esterhuizen   Louis Esterhuizen behaal ‘n B.A. (Hons.) in Afrikaans aan die Universiteit van Suid-Afrika. Hy gee onderwys by verskeie skole en word later adjunkhoof van Pretoria Boys’ High School. In 1999 verhuis hy na die Kaap waar hy vakhoof vir Afrikaans by Rondebosch Boys’ High…

Read More

Onderhoud: Breyten Breytenbach

24 January 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Breyten Breytenbach het onlangs die Max Jacob-Prys gekry vir die Franse weergawe, Outre Voix, van sy jongste Afrikaanse bundel Oorblyfsel. Die volgende verbatim onderhoud wat Charl-Pierre Naudé met Breyten gevoer het, bestaan uit politieke sowel as literêre antwoorde, en is ook op Rapport se webwerf te lees. ‘n Verkorte aangepaste weergawe van hierdie onderhoud word…

Read More

Onderhoud: Roel Richelieu van Londersele

15 January 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Om die liefde na te boots   Roel Richelieu van Londersele in gesprek met Louis Esterhuizen     Roel Richelieu van Londersele is in 1952 in Ninove gebore. Sedert sy eerste publikasie in 1973 vestig hy hom as een van die gewildste digters en romanskrywers in Vlaandere. In 2003 is hy benoem as stadsdigter vir…

Read More

Onderhoud: Ronelda S. Kamfer

10 January 201019 May 2011 By Marlise Joubert

Die wakker honde van ‘n digter Ronelda Kamfer in gesprek met Louis Esterhuizen     Ronelda S. Kamfer is in 1981 in Kaapstad gebore. Sy bring haar grootwordjare in Blackheath en Grabouw deur. Sy matrikuleer in 1999 aan Eersterivier Sekondêre Skool. Sy was al verpleegster, kelner en administratiewe assistent by ‘n bemarkingsmaatskappy. Van haar gedigte…

Read More

Onderhoud: Andries Visagie

16 November 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Van opstopper-gedigte tot muurpapierverse Andries Visagie in gesprek met Louis Esterhuizen   Andries Visagie is ‘n medeprofessor aan die Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap by die Universiteit van Suid-Afrika in Pretoria.  Hy studeer aan die Universiteite van Stellenbosch en Utrecht en ontvang in 2004 sy doktorsgraad by US met ‘n proefskrif oor die representasie van…

Read More

Onderhoud: Gilbert Gibson

29 October 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Die kodes van waarneming Gilbert Gibson in gesprek met Louis Esterhuizen     Gilbert Gibson is in 1963 gebore. Hy word tussen Winburg en Marquard as ’n plaasseun groot en skryf matriek aan die Hoërskool Marquard. Hy studeer medisyne aan die Universiteit van die OVS en praktiseer as internis in Bloemfontein. Hy het ’n belangstelling in…

Read More

Onderhoud: Thérèse Hulme

22 October 200919 May 2011 By Marlise Joubert

Die waarheid onthul Thérèse Hulme in gesprek met Louis Esterhuizen oor piemp         Thérèse Hulme (Bartman) is ʼn terapeut en gemeenskapswerker. In 2006 begin sy ʼn skrywersgroep met jongmense van Scottsville in Kraaifontein. Hul eie toneelstuk oor die gevare van Tik in hul gemeenskap, is in 2008 onder andere by die Woordfees opgevoer. Met…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Jan Rabie-Rapportprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Herman Binge-filmprys 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Breyten Breytenbach-prys vir digkuns 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport Boekresensent van die Jaar 2026
  • Netwerk24 kykNET Rapport-prys vir niefiksie 2026

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon