Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuus / Briewe

Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …

Hein Viljoen. Hersiene lemma (Plagiaat) op LTT

25 May 201830 May 2018 By Versindaba

Wat is plagiaat? Die pas hersiene lemma deur Ronél Johl daaroor in Literêre terme en teorieë (LTT) gee ‘n prikkelende ander kyk daarop en bevraagteken onder andere die metafoor van diefstal. Johl skryf ook: “Die geskiedenis van die moderne literêre gebruik van die term wys dat dit sedert die agtiende eeu selektief in die kritiek…

Read More

Woordfees 2018. Skrywersprogram

10 February 201810 February 2018 By Versindaba

Woordfees 2018 Stellenbosch  2 tot 11 Maart * Vir digters is daar vanjaar heerlike proekos! Hieronder volg gedeeltes uit  Woordfees se program wat alle digkunsliefhebbers sal geniet. Die volledige program kan hier afgelaai word. Besoek ook Woordfees se webwerf vir meer inligting.   AANBIEDINGS ANTJIE KROG – SUSKE EN WISKE EN MANDELA Met: Daniël du…

Read More

Johan Myburg: Word Art at 151

6 December 2017 By Versindaba

René Bohnen, De Waal Venter, Corné Coetzee, Grethe Fox, Johan Myburg en Jose Domingos. Foto: André Clements Johan Myburg in gesprek met Versindaba oor die David Krut Projects, Johannesburg: Word Art at 151 Om Afrikaans te verstaan en dalk te praat kom vir nie-moedertaalsprekers straks nie só moeilik nie. Maar om poësie te lees as…

Read More

Persbericht: Charlotte Köhler Prijs voor poëzie naar Alfred Schaffer

28 November 2017 By Versindaba

Alfred Schaffer PERSBERICHT: Charlotte Köhler Prijs voor poëzie naar Alfred Schaffer Amsterdam, 24 november 2017 Dichter Alfred Schaffer krijgt de Charlotte Köhler Prijs voor zijn bundel Mens Dier Ding. De Charlotte Köhler Prijs is een driejaarlijkse onderscheiding voor een auteur die een hoogstaand proza-, poëzie- of toneelwerk heeft geschreven. Ook bekend gemaakt is de winnaar…

Read More

US Woordfees 2018: Program

25 November 201727 November 2017 By Versindaba

US Woordfees 2018: Program Die program van die US Woordfees 2018 is pas vrygestel en die volledige prgram kan hier gelees word op hulle webwerf. Die fees vind van 2 tot 11 Maart 2018 plaas. Die volledige program kan ook hier in PDF-formaat afgelaai word. Vir belangstellendes in die Skrywersfees, waar ook ‘n paar digters…

Read More

Fotobeeld: Tuin van Digters. Breytenbach Sentrum, Wellington

18 September 20175 February 2020 By Versindaba

Fotobeeld: Tuin van Digters. Breytenbach Sentrum, Wellington: 16 September 2017 (Fotograaf: pierre j olivier) Kunsuitstalling in die Breytenbach Sentrum, Wellington *  

Read More

Tuin van Digters – 15 en 16 September 2017

4 September 201717 September 2017 By Versindaba

TUIN VAN DIGTERS – 15 EN 16 SEPTEMBER 2017 BREYTENBACHSENTRUM, WELLINGTON Program hierby ingesluit Haal uit die digwoorde, gryp die digbundels en koop jou kaartjie. Dit is tyd vir die 6de Tuin van Digters op 15 en 16 September 2017 by die Breytenbach Sentrum in Wellington. Vanjaar se program is propvol hoogtepunte. Een daarvan is…

Read More

Wenner van die Ingrid Jonker-prys vir poësie

31 August 20174 September 2017 By Versindaba

Wenner van die Ingrid Jonker-prys vir poësie 2017   Die wenner van die Ingrid Jonker-prys vir 2017 is pas bekend gemaak. Dit is Hilda Smits se digbundel die bome reusagtig soos ons was. Die bundel word deur een van die beoordelaars bestempel as “ʼn boeiende debuut” wat die leser by die hoogs persoonlike betrek en…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • …
  • 39
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Miel Vanstreels. Na soveel jare
  • Hennie Nortjé. Raka in my tuin
  • Marieta McGrath. Resensie van ‘n huweliksverblyf
  • AVBOB Persverklaring
  • Margaret Cordier-Biermann. Hier

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon