Ingrid Jonker-prys Media-uitreiking Wenner van die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie vir 2019 Die wenner van die Ingrid Jonker-prys vir 2019 is pas aangekondig. Dit is Pieter Odendaal vir sy bundel Asof geen berge ooit hier gewoon het nie (uitgegee deur Tafelberg Uitgewers). ’n Rekordgetal van 17 bundels is voorgelê en die kompetisie was…
Category: Nuus / Briewe
Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …
Persvrystelling : Ingrid Jonker-prys: Kortlys 2019
Persvrystelling : Ingrid Jonker-prys: Kortlys 2019 Die kortlys vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse debuutdigbundels wat in 2017 en 2018 gepubliseer is, is pas bekend gemaak. Die prys word jaarliks beurtelings aan ʼn Afrikaanse of ’n Engelse debuutdigbundel toegeken – die twee tale waarin Ingrid Jonker geskryf het. ʼn Rekordgetal van sewentien bundels is voorgelê…
PEN Afrikaans Jaarplan 2019
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Jaarplan 2019 2019 is in volle vaart aan die gang en ons sien uit na ‘n produktiewe jaar in samewerking met ons lede. Ons deel graag vanjaar ’n jaarplan met datums wat vir ons bedrywighede en hopelik vir ons lede relevant is. Dit sluit datums vir kunstefeeste, literêre…
Die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie 2019
DIE INGRID JONKER-PRYS VIR AFRIKAANSE POËSIE 2019 Digters of hul uitgewers word uitgenooi om in te skryf vir die Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie van 2019. Voltooi asb die aangehegte inskrywingsvorm en besorg dit saam met drie eksemplare van ‘n Afrikaanse debuut-digbundel wat in die jare 2017 en 2018 verskyn het en volgens die reglement*…
Tuin van Digters. 14 – 15 Sept. 2018. Breytenbach-sentrum, Wellington.
Dink #BuitedieBoek by Tuin van Digters 2018 Die sewende Tuin van Digters, die jaarlikse hoogtepunt op die kalender van Afrikaanse digkuns in die land, vind vanjaar op Vrydag en Saterdag 14 en 15 September by die Breytenbach-sentrum plaas. Vanjaar se tema is buitedieboek – daar word onder meer gefokus op hoe verskillende mense uit verskillende…
Breyten Breytenbach en Yves T’Sjoen. De moord op een dichter
De moord op een dichter Breyten Breytenbach en Yves T’Sjoen Gepubliceerd in De Standaard, 30 juli 2018 Hoop vervliegt. De kleuren van de Zuid-Afrikaanse regenboognatie worden vaal. Anderhalf jaar geleden schreef Ignaas Devisch (http://idevisch.blogspot.com/2017/01/mijn-kerststukje-in-de-standaard-over.html, De Standaard, 3/1/2017) een indringend stuk over de gruwelijke moord op de schrijfster Winnie Rust. Zij is thuis door een zwarte…
Digter en resensent Tom Gouws sterf
Dis met groot skok en leedwese dat ons verneem het van die sinnelose moord op Tom Gouws se lewe, een van Afrikaans se vernaamste digters en as resensent ‘n gereelde bydraer tot Versindaba. Gewis sal sy entoesiastiese deelname en gewaardeerde ondersteuning gemis word. Die berig kan hier gelees word: Bekende digter in huis op landgoed…
I wish I’d said. (Versamelbundel deur AVBOB) Persverklaring
Persverklaring: BACKGROUND: THE AVBOB POETRY COMPETITION (I wish I’d said, saamgestel deur Johann de Lange en dr Mantoa Motinyane Masoko. Naledi, 2018) Begrafnisdienste- en versekeringsverskaffer AVBOB, deur die borg van die AVBOB Digbundel-projek, het aan Suid-Afrika die mees sensitiewe en insluitende vorm van vertroosting gebied, in die vorm van ‘n aanlyn digkompetisie in all 11…
