Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Die Konstitusionele Hof wys aansoek oor taalbeleid van die hand Die Konstitusionele Hof het op 10 Oktober ten gunste van die Universiteit Stellenbosch (US) beslis en bevind dat die US se 2016-taalbeleid, wat Engels die voorrang gee as onderrigtaal by dié instelling, grondwetlik geregverdig is. Gelyke Kanse,…
Category: Nuus / Briewe
Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …
PEN Afrikaans. Nuusbrief. {September 2019}
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans September kondig nie net die begin van die lente aan nie, maar is ook ’n bedrywige maand op die jaarkalender wat literêre feeste en boekverwante inisiatiewe betref. Nasionale Boekeweek, ’n inisiatief van die Suid-Afrikaanse Boekontwikkelingsraad in samewerking met die Departement Kuns en Kultuur, is van 2 tot 8…
Tuin van Digters 2019
‘Ons is nie skuldig nie, ons is (aan)dadig’ Die tema van 2019 se Tuin van Digters is (aan)dadig – ’n skerpskepping van Breyten Breytenbach, wat vanjaar die digter is wat by die Tuin van Digters gehuldig word. Wees nie skuldig om uitdagend en skeppend te wees nie. Wees juis aandadig daaraan – en…
PEN Afrikaans. Nuusbrief Augustus 2019
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Voorleggings ingewag: Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel Dit is tyd vir die vyfde Toyota US Woordfees-kortverhaalbundel. Die eerste vier bundels is baie goed deur skrywers en die leserspubliek ondersteun en ook gunstig deur kritici ontvang. Hierdie kortverhaalbundels sal in die komende jare dien as ’n dokument van die tydsgees waarin…
Marlise Joubert. Aankondiging: nuwe Inhoudsbestuurder vir Versindaba.
Marlies Taljard Aankondiging: nuwe Inhoudsbestuurder vir Versindaba. Versindaba het einde April vanjaar sy tiende verjaarsdag gevier! Om as webmeester hierdie inisiatief (wat aanvanklik ook jaarlikse poësiefeeste aangebied het) te bestuur op verskillende vlakke, was nie net ʼn enorme voorreg nie, maar een van die mees bevredigende denkbaar. Boonop is ek beloon met entoesiasme en ondersteuning,…
Marlene Malan. Avbob digkunsprojek
Die Avbob digkunsprojek In Suid-Afrika lééf die digkuns– en dit danksy die reuse-belegging wat een maatskappy in die poësie én in die bevordering van al elf amptelike landstale maak. Avbob se aanlyn-poësiekompetisie, wat op 1 Augustus vir die derde agtereenvolgende jaar bekend gestel is, is die bewys hiervan, sê Christo van der Westhuizen, uitvoerende hoof…
Yves T’Sjoen. Montreal in Bloemfontein
Montreal in Bloemfontein Charl-Pierre Naudé refereert in een reactie op Versindaba aan een heel bijzonder moment tijdens het Bloemfonteinse kunstenfeest van de afgelopen week. “What can Lit do? Canadian Writers talk”. Op vrijdag 5 juli vond tijdens het Vrystaat Kunstefees een door de Canada Council for the Arts gefaciliteerd gesprek plaats met vier Canadese schrijfsters….
Yves T’Sjoen. Vrystaatse kunstefees
Vrystaat Kunstefees Dezer dagen wordt in Bloemfontein een indrukwekkend feestprogramma georganiseerd. De omvang van de festiviteiten vertaalt zich in een op glanzend papier gedrukte brochure van 135 pagina’s. Als binnenwaartse buitenstaander beweeg ik mij tussen de feestnummers op de campus van de Universiteit van die Vrystaat. Recht tegenover het departement Theologie, niet ver dus van…
