Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuus / Briewe

Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …

Uitnodiging aan digters: Gedigte oor Shaka

21 January 2020 By Versindaba

Beste digter Ek werk aan ’n prestige publikasie getitel “Die invloed van Shaka op kuns, literatuur en die samelewing”, wat op 14 November 2020 gaan verskyn. Shaka is volgens oorlewering in ongeveer 1781 gebore en het in 1828 gesterf. Hy het in sy leeftyd daarin geslaag om ʼn klomp stamme te verslaan en sy magsposisie…

Read More

Nuwe Afrikaanse digbundels 2020

20 January 202020 January 2020 By Versindaba

Ons het besonderhede ontvang van die volgende digbundels wat in 2020 gaan verskyn:   Protea Boekhuis Die waarheid oor duiwe – Gisela Ullyatt (Binnekort) Tussenganger – Marius Crous (Binnekort) Die heimlike heiligdom – Kobus van der Riet (April) Winkel van wanklanke – Hennie Meyer (Junie) By die dag – Eunice Basson (Junie) Vel – Emma…

Read More

Boodskap aan digters // Woordfees 2020

20 January 202020 January 2020 By Versindaba

Hiermee ’n uitnodiging van die Woordfees-organiseerders aan digters: Versfort by die Woordfees is ‘n klein gratis tent tussen die boekwinkel en die Boektent, met kussings en poewe, waar digters kan voorlees, of iemand kan kry om uit hulle werk voor te lees, of waar mense gedigte van hulle eie keuse voorlees. Digters wat kans sien,…

Read More

ʼn Plek van genesing en ʼn lewende bewaarplek vir plaaslike tale

14 December 201918 December 2019 By Versindaba

PERSVRYSTELLING 12 Desember 2019  Die derde AVBOB Poësiekompetisie: ʼn Plek van genesing en ʼn lewende bewaarplek vir plaaslike tale Die derde AVBOB Poësiekompetisie het op ʼn positiewe en dramatiese noot geëindig. Gedurende die laaste week is meer as 7 000 gedigte ingeskryf waarvan 2 224 op die sluitingsdatum, 30 November 2019, ingedien is. Dit is ʼn merkwaardige…

Read More

Woordfees 2020.

29 November 201929 November 2019 By Versindaba

WOORDFEES 2020. Stellenbosch, 6-15 Maart. . Hieronder volg gedeeltes uit die Woordfees-program wat alle digkunsliefhebbers sal geniet. Klik gerus op https://woordfees.co.za/ om die volledige program af te laai. AANBIEDINGS WHEN POEMS TELL A STORY Met: Bibi Slippers as gesprekleier Aangebied deur Uhlanga en Dryad Press Die dokumente van haar ontslape pa, wat saam met sy…

Read More

Oproep om bydraes vir die AVBOB-Poësiekompetisie

15 November 2019 By Versindaba

Die herlewing in die vraag na poësie is inspirerende nuus vir aspirant- sowel as gevestigde digters. Dit verhoog nie net hul kans om hul werk te laat publiseer nie, dit gee hulle ook die geleentheid om ʼn inkomste te genereer deur te doen waarvoor hulle lief is. Inskrywings vir die AVBOB Poësiekompetisie sluit oor 2…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: November 2019

14 November 201926 November 2019 By Versindaba

  Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Nuwe leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk aan die US Ton Vosloo en Anet Pienaar-Vosloo, ’n egpaar met noue bande met die Universiteit Stellenbosch (US), het aangekondig dat hulle vanaf 2020 die Ton en Anet Vosloo-Leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk aan die US vir ’n tydperk van vyf jaar borg….

Read More

Uitnodiging om deel te neem aan die 2019-AVBOB Poësiekompetisie

28 October 2019 By Versindaba

    Ek wou nog sê … Wat beteken hierdie woorde vir jou? Verwoord hulle liefdeswoorde wat jy nooit gesê het nie? Dra hulle ʼn boodskap wat nooit die een sal bereik vir wie dit bedoel is nie? Of verwoord dit jou persoonlike weergawe van die heilige, nooit-gehoorde dinge wat om die grense flikker van…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • …
  • 39
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon