Beste lede en vriende van PEN Afrikaans PEN Afrikaans oor die aanvalle op joernaliste in Gasa PEN Afrikaans het die stellingname wat volg oor die aanvalle op joernaliste in Gasa uitgereik. Dit is ook hier op ons webwerf beskikbaar. Deel dit gerus. Die volgehoue aanvalle op joernaliste wat vanuit Gasa verslag doen, kom neer op die mees…
Category: Nuus / Briewe
Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …
PEN Afrikaans. Nuusbrief: Julie 2025
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans ’n Nuwe bestuur vir PEN Afrikaans: Gooi asseblief name in die hoed Daar sal vanjaar by ons algemene jaarvergadering ’n nuwe bestuur van PEN Afrikaans verkies word. Die bestuur dien telkens vir ’n termyn van twee jaar en is die verkose liggaam wat besluite rondom PEN Afrikaans se…
PEN Afrikaans. Nuusbrief: Junie 2025
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun vertalings van werk deur Antjie Krog, Etienne van Heerden en Constant van Graan PEN Afrikaans maak met trots bekend dat, na afloop van die jongste lot aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds, die volgende drie vertalings van Afrikaanse werke vertaalsubsidies sal ontvang: ’n Nederlandse…
PEN Afrikaans. Nuusbrief: Mei 2025
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Suksesvolle aansoekers: PEN dit neer-skrywersresidensie Baie geluk aan die suksesvolle aansoekers vir die Jakes Gerwel Stigting se PEN dit neer-residensieprogram 2025. Die twee skrywers wat PEN Afrikaans se beskikbare plekke in die skrywershuis sal vul, is Erla Diedericks en Jolyn Phillips. Van harte geluk! Die PEN dit neer-residensieprogram…
PEN Afrikaans. Nuusbrief: April 2025
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Aankondiging van wenners: Kyk hoe ver het ons gekom PEN Afrikaans het op 8 Junie 2024 ’n kortverhaal- sowel as ’n gedigskryfkompetisie in samewerking met die aanlyn platforms LitNet en Versindaba aangekondig. Hierdie kompetisie met die breë tema “Kyk hoe ver het ons gekom” is geloods as deel van die viering van Afrikaans Amptelik…
PEN Afrikaans. Nuusbrief: Maart 2025
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Gekeurde inskrywings: Kyk hoe ver het ons gekom Dit is ’n plesier om by hierdie nuusbrief die volledige lyste van gedigte- en kortverhaalinskrywings in te sluit wat deurgedring het na die volgende ronde in die kompetisies wat ons saam met onderskeidelik Versindaba en LitNet aanbied om 100 jaar…
PEN Afrikaans. Nuusbrief: Februarie 2025
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans PEN Afrikaans betreur die sluiting van Vrye Weekblad Die bestuur van PEN Afrikaans beskou die aangekondigde sluiting van Vrye Weekblad as ’n enorme verarming van die Afrikaanse medialandskap en ’n gevoelige slag vir die openbare diskoers. Ons betreur dit ten sterkste. “Die droom van ‘n gehalte-publikasie in Afrikaans,…
PEN Afrikaans. Nuusbrief: Sepetember 2024
Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Tuin van Digters is hier Ons sien uit na die Tuin van Digters-fees wat hierdie naweek by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaasvind. PEN Afrikaans bied om 13:00 op Saterdag 14 September ’n paneelbespreking aan waartydens Martina Klopper, Jolyn Phillips en Bibi Slippers met Andries Visagie in gesprek…
