Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuus / Briewe

Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Oktober 2023

12 October 2023 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans PEN Afrikaans en Human & Rousseau span saam as deel van ’n internasionale projek om ’n liefde vir lees te bevorder Moomin Characters Ltd en PEN International span sedert 2018 kragte saam om die beroemde Finse skrywer Tove Jansson se kortverhaal, Die onsigbare kind, te publiseer, met die doel…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: September 2023

13 September 2023 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans PEN Afrikaans by die Toyota US Woordfees 2023 Ons sien uit daarna om by die komende Toyota US Woordfees die eerste lesing in ons lesingreeks oor verskillende aspekte van media- en uitdrukkingsvryheid aan te bied. Max du Preez sal die lesing lewer in ’n sessie wat deur Mercy…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Augustus 2023

14 August 2023 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Wenner van Jan H Maraisprys bekend gemaak   Prof. Louise Viljoen van die Universiteit Stellenbosch is onlangs aangewys as die ontvanger van die gesogte Jan H Maraisprys 2023. Sy ontvang die prys as erkenning van haar bydrae ten bate van die Afrikaanse letterkunde. Dit sal later vanjaar by ’n…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Julie 2023

17 July 2023 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Oor skryf en lees: Ashwin Arendse, Crystal-Donna Roberts en Joha van Dyk   Dit was vir ons ’n plesier om ’n paar weke gelede, aan die einde van Jeugmaand, ’n reeks video’s bekend te stel waarin jong skrywers en lesers kan sien en hoor dat wêrelde deur skryf…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Mei 2023

17 May 2023 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Suksesvolle aansoeke: Jakes Gerwel Stigting en PEN-skrywersresidensie Baie geluk aan die skrywers wat gekies is vir die 2023 Jakes Gerwel Stigting en PEN-residensie! Dit is ’n plesier om die aankondiging hierby in te sluit. Dit is ook hier op ons webwerf beskikbaar. Ons wens die skrywers ’n produktiewe…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: April 2023

18 April 2023 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Jakes Gerwel Stigting en PEN-skrywersresidensie Sedert ons vorige nuusbrief het aansoeke gesluit vir die residensie wat PEN Afrikaans en die Jakes Gerwel Stigting vanjaar weer saam met PEN South Africa aanbied. Baie dankie vir die belangstelling en sterk aansoeke. Die suksesvolle aansoekers, asook die internasionale deelnemers van ander…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Maart 2023

15 March 2023 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Skrywersresidensies Dit is ’n plesier om hierdie maand drie skrywersresidensies onder julle aandag te bring: Die Jakes Gerwel Stigting, PEN Afrikaans en PEN South Africa wag tans aansoeke in vir ’n skrywersresidensie wat van 5 tot 25 Junie by die Stigting se pragtige Paulet Huis in Somerset-Oos sal…

Read More

Nuwe Publikasie. Yves T’Sjoen: Breyvier

20 February 202321 March 2023 By Versindaba

BREYVIER Yves T’Sjoen BREYVIER is een werkschrift. Dit apocrief carnet verzamelt notities over het werk van Breyten Breytenbach. De teksten belichten zijpaden van diepgaander onderzoek dat is gebundeld in een monografie over intercultureel verkeer tussen het Afrikaans en het Nederlands en in het bijzonder over Breyten Breytenbach en de Lage Landen. Najaar 2022 zijn allerlei…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • …
  • 39
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon