Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuus / Briewe

Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Sepetember 2024

16 September 2024 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Tuin van Digters is hier Ons sien uit na die Tuin van Digters-fees wat hierdie naweek by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaasvind. PEN Afrikaans bied om 13:00 op Saterdag 14 September ’n paneelbespreking aan waartydens Martina Klopper, Jolyn Phillips en Bibi Slippers met Andries Visagie in gesprek…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Augustus 2024

14 August 2024 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Tuin van Digters 2024 Ingrid Jonker, wat op 19 September 1933 gebore is en nou 90 jaar oud sou wees, is die digter wat vanjaar by die 13de Tuin van Digters in Wellington gehuldig sal word. Jonker, wat op 19 Julie 1965 oorlede is, se roerende gedigte en…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Julie 2024

19 July 2024 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Sewe nuwe vertalings deur die PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun ’n Stewige lot suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds bring mee dat Afrikaanse boeke uit ’n wye verskeidenheid genres binnekort in onderskeidelik Duits, Engels, Frans, Pools en Sweeds te lees gaan wees. Dit is ’n plesier om bekend…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Junie 2024

17 June 2024 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Kyk hoe ver het ons gekom: ’n gedigte- en kortverhaalkompetisie “Kyk hoe ver het ons gekom” – só, ongeveer, lui een van die motiverings vir die Afrikaans Amptelik 100-veldtog. Dié veldtog het die viering van ’n eeu van Afrikaans as amptelike taal ten doel, met 8 Mei 2025…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Mei 2024

10 May 2024 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans PEN Afrikaans neem deel aan UNESCO se Aschberg-program   Dit is vir ons ’n plesier om in hierdie nuusbrief meer te vertel van ’n besondere eer wat PEN Afrikaans te beurt geval het, naamlik om op uitnodiging van PEN International deel te neem aan UNESCO se Aschberg-program. Die doel…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: April 2024

2 May 2024 By Versindaba

  Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Suksesvolle aansoeke vir die PEN dit neer-residensieprogram Sedert ons vorige nuusbrief is die suksesvolle aansoekers vir die Jakes Gerwel Stigting se PEN dit neer-residensieprogram aangekondig. Ons sê ook hier hartlik geluk, veral aan die twee skrywers wat PEN Afrikaans se beskikbare plekke in die skrywershuis sal vul:…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: Januarie 2024

9 February 2024 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Dit is ons eerste nuusbrief van 2024 en ons wens almal dus graag ’n voorspoedige nuwe jaar toe. Dit beloof om ’n besige jaar vir PEN Afrikaans te wees. Ons sien uit daarna om in komende nuusbriewe meer oor ons projekte te vertel.   PEN dit neer: Aansoeke…

Read More

PEN Afrikaans. Nuusbrief: November 2023

14 November 2023 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Die nasionale brein het suurstof nodig, en joernaliste is die rooibloedselle – Max du Preez (Foto: Anton van Niekerk) Op 10 Oktober het die veteraanjoernalis, analis en kommentator Max du Preez die eerste lesing in ons beoogde lesingreeks oor media- en uitdrukkingsvryheid in Suid-Afrika gelewer. Dit het deel…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • …
  • 39
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon