Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Digstring

Digstring is ‘n blog waar daar in besonderhede ingegaan word op die maak en betekenis van spesifieke gedigte deur met die betrokke digters ‘n gesprek daaroor te voer aan die hand van vooropgestelde vrae.

Digstring: Yskas (Bibi Slippers)

6 November 201711 November 2017 By Versindaba

Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig . 3. Yskas      Let’s hear what you think of me now, but baby don’t look up / The sky is falling. – Tori Amos . haar oorlog teen die ys het op ’n sonskyndag begin   toe sy bruin oë skielik blou was   hulle…

Read More

Digstring: Doekvoet (Corné Coetzee)

25 October 201730 October 2017 By Versindaba

Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig . Doekvoet   As jy nog vir doekvoet wil groet, ou doekvoet met die glimlagstreep, moet jy aanstaltes maak.   Gaan dadelik, al is dit laat, ver, tot diep in die dorsland, tot by die digte naat van ’n droë rivierloop, soek ’n uitkykklip, wag.  …

Read More

Digstring: Die wetenskaplike en die fee (De Waal Venter)

4 October 20173 October 2017 By Versindaba

Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig —————————————————– Die wetenskaplike en die fee . Voëls gaan tekere in die bome van die agtertuin waar die sosioloog met ’n vergrootglas ’n paar sandaaltjies bestudeer so groot soos druiwepitte. ’n Fee skiet deur ’n streep sonlig en land op die tafel naby die man se…

Read More

Digstring: “Vir Primo Levi” (Hilda Smits)

13 March 2017 By Versindaba

vir Primo Levi   klein man. jy sing vanuit die diep long van ’n tweede graf, selfs nou vertel die uile van jou hande die storie van jou eerste dood. ek luister na die alewige drup van die groot honger teen jou slape. hier marsjeer almal op krukke, hoor die musiek soos ’n enkele skoot…

Read More

Digstring: Vir die Golden Gate-weduwee (Etienne Terblanche)

1 March 20171 March 2017 By Versindaba

Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig Vir die Golden Gate-weduwee (Torynesis orangica) . En tussen draderige stingels stap ons saam met die hoppende diepbruin engele en soms weet ’n mens dit boonop diep in jou bloed wat in ’n ander verder bons. . Soms sit ons saam met engelgaste aan tafel saans…

Read More

Digstring: “En route: Suid-Afrika” (Bibi Slippers)

28 February 20178 March 2017 By Versindaba

Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig   “En route: Suid-Afrika” Na Allen Ginsberg Suid-Afrika, ek is op die highway.  Waar is jy? Suid-Afrika, 123 kilometer per uur en ’n onbetaalde parkeerkaartjie, onder die voetbrug wei ’n trop bokke. Suid-Afrika waarvoor is teer ’n metafoor? Vlieg in jou moer met jou stukkende flikkerlig!…

Read More

Digstring. Vaar-wel (Cas Vos)

27 February 201715 August 2017 By Versindaba

  Digstring. Vaar-wel (Cas Vos) Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig   Vaar-wel             Elke dag het ’n smeersel trane van die klaagliedere in Sirië. Grommende siellose bomwerpers skud die aarde tot aan haar fondamente. Die wind se hande is vuil gevat van rookdampe. Tempels is ashope, herinneringe aan vervloë dae.   Godverlatenes…

Read More

Digstring: “Passasie” Louis Jansen van Vuuren

21 February 201724 February 2017 By Versindaba

Digstring: “Passasie” Louis Jansen van Vuuren Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig Passasie   Deur ‘n treinvenster: Rotterdam Rome Rietfontein   My stede van die lewe spoel in donker uit.   Terugflits: dromend, die ewige Pantanassa.   Vooruitflits: man met die flits: die lig, grafwaarts.   Kerkorrel en Von Karajan suis in…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • …
  • 10
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon