Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Digstring

Digstring is ‘n blog waar daar in besonderhede ingegaan word op die maak en betekenis van spesifieke gedigte deur met die betrokke digters ‘n gesprek daaroor te voer aan die hand van vooropgestelde vrae.

Digstring. ” ‘n ontstaan ” (Fransi Nieuwoudt)

14 February 201719 February 2017 By Versindaba

Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig * ‘n ontstaan Stephen Hawking – Theory of Everything   elke nou en dan knal ‘n ander heelal   uit die aarspat van vorige spoelsels   ‘n waterengel met hoewe skud maanhare en donker druppels verdrink verrukte ruiters alle liggeworde skeppings dra eers swaar   in…

Read More

Digstring. “By die soetdoring” (Susan Smith)

7 February 201713 February 2017 By Versindaba

Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig ——————————————————   by die soetdoring Acacia karroo   die boom staan met haar voete waar my voete staan haar bruin romp is met roes brokaat ingebrand en elke lente wentel sonpomponne in ’n baan óm die dubbelgeveerde blare vlaamse kant   haar bruin romp is met…

Read More

Digstring. “Dertien kraaie” (Ilse van Staden)

5 February 20178 February 2017 By Versindaba

Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig _______________________________________________________________________ Dertien kraaie (na “Thirteen ways of looking at a blackbird” van Wallace Stevens) 1 ‘n noot op ‘n dwarsbalk van bome ‘n enkele kras en krakende kraai 2 twee kraaikuikens      uit ‘n boom         gewaai ewe   dood 3 om ‘n kind te sus hang…

Read More

Digstring: Emma Bekker. Nagvangs

2 May 201629 April 2016 By Versindaba

Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig Nagvangs (Pediatriese onkologiesaal, Donald Gordon, Oktober 2009)   Daardie dag het die water vinnig opgedroog, waters waar rus is, die oase van die moedertong, met sussende sinne en stories soos skole vis, het drupsgewys verdamp, onder skel teaterlig en geskropte vloer.   Daar is, goddank, visse…

Read More

Digstring: Nini Bennett. Da Capo

13 April 201624 January 2020 By Versindaba

Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig. Da Capo Van al die relieke, uitgestrooi met afskeid is min dinge so leeg en eensaam soos ’n hoed; dit reis tussenwêrelds na niks of na rus en die kapstok sê: jy het gearriveer of gegaan. Daar is min dinge so aanwesig soos ’n hoed. Op…

Read More

Digstring: Hendrik J. Botha. Breindood

8 April 20164 April 2016 By Versindaba

Breindood   Skaars tien jaar oud, onbesorg, jaag jy ’n bal tot voor die taxi op hellevaart.   Steriel op ’n teatertafel afgedek, ventilator, monitors, oorplantingspan: volledig opgestel.   ’n Hart fladderend bevry. Lewer en niere sorgvuldig afgeklem, losgesny. Korneas geskil.   Na afloop van die makabere tafereel tussen geteëlde mure, net ek en jy,…

Read More

Digstring: Jacobus van der Riet. Die Heilige Nikolai van Japan

3 April 201630 March 2016 By Versindaba

Digstring: Die Heilige Nikolai van Japan   Die Heilige Nikolai van Japan   Wie sou nie verlang nie, soos sy dagboek verraai, na die berkeboom, die goue halms en goue gerf, na somber klokke wat teen skemer hul galms saai en koepels wat wink waar ’n pelgrim ook al swerf.   Wie sou nie verlang nie…

Read More

Digstring: Charl-Pierre Naudé. “Eergister en môre, met visse”

4 December 201430 March 2016 By Versindaba

Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig   ***   Eergister en môre, met visse   Tyd is die naam wat ons gee aan die een wat in nat beton getrap het, lank gelede, en ons só nimmer verlaat in die hede.   Om te begryp is moeilik; omhelsing nog swaarder.   Die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • …
  • 10
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon