Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: “Die brug van ongesêde dinge” (Elna van Niekerk)

17 May 202219 May 2022 By Versindaba

      Resensie: Die brug van ongesêde dinge deur Elna van Niekerk. Turksvy Publikasies, 2022. Resensent: Nini Bennett   Turksvy Publikasies is in 2020 gestig deur die digter, Hannes Visser en joernalis, Marlene Malan. Sedertdien het die COVID-19-versamelbundel, Maskers en Mure (2021), asook verskeie jeugverhale, digbundels, kortverhaalbundels en spanningsverhale die lig gesien. Daniel Hugo…

Read More

Resensie: Op die nerf af (Anita van der Walt)

15 May 202216 May 2022 By Versindaba

      Resensie: Op die nerf af deur Anita van der Walt. Turksvy Publikasies. 2022. ISBN 978-0-620-98568-0 Resensent: Mellet Moll   Anita van der Walt (1957) is op Potchefstroom gebore, ’n mediese dokter van beroep en woon in Kaapstad. Op die nerf af is Van der Walt se tweede digbundel, na haar debuut in…

Read More

Resensie: “Narreskip” (Johan Myburg)

9 May 202215 June 2022 By Versindaba

      Resensie: Narreskip deur Johan Myburg. Protea Boekhuis. 2022. ISBN 978-1-4853-1345-8 Resensent: Joan Hambidge   Die droom bly ’n mens jaag as rede begin te slaap Narreskip van Johan Myburg se voorblad betrek die derde paneel van die drieluik wat bekend staan as Die tuin van aardse luste van Jheronimus (Jeroen) Bosch, te siene…

Read More

Resensie. “Skin Rafts” (Kelwyn Sole)

23 April 202225 April 2022 By Versindaba

      Kelwyn Sole – Skin Rafts. Modjadji / Hands-on Book, 2022. ISBN 978-1-928433-39-2  Resensent: Joan Hambidge   Words are just skin; the body is the beloved.   Die titel van die bundel Skin Rafts deur Kelwyn Sole, ‘n veel bekroonde digter, is ontleen aan John Berryman (1942 – 1972), ‘n bekende Amerikaanse digter:   We are using…

Read More

Recensie: “Slangen” (Dominique de Groen)

30 March 202230 March 2022 By Versindaba

  Recensie:  Slangen (Dominique de Groen). Het Balaseer, 2022. Recensent: Francine Maessen   De jonge Belgische dichter Dominique de Groen timmert flink aan de weg: na Shop girl (2017), Sticky drama (2019) en Offerlam (2020) heeft zij onlangs met Slangen al weer haar vierde bundel uitgebracht. De Groen is een zeer geëngageerde dichter die eerder indringend…

Read More

Recensie: Komijnsplitsers (Marieke Lucas Rijneveld)

9 March 202219 April 2022 By Versindaba

      Recensie: Komijnsplitsers (Marieke Lucas Rijneveld). Atlas Contact, Januarie 2022. Recensent: Francine Maessen   Sinds Marieke Lucas Rijneveld in 2015 debuteerde met de bundel Kalfsvlies, is hij uitgegroeid tot één van de toppers van de nieuwe Nederlandse literatuur. Na de C. Buddingh-prijs voor Kalfsvlies volgden onder andere de Ida Gerhardt Poëzieprijs voor Fantoommerrie…

Read More

Resensie: “minjonet en bitterbos” (Thomas Deacon)

2 March 202219 April 2022 By Versindaba

      minjonet en bitterbos – Thomas Deacon. Naledi, 2022. Resensent: Marlies Taljard   “Minjonet en bitterbos” is Thomas Deacon se vyfde digbundel. Vantevore het uit sy pen verskyn “Sand Uit die Son” (1989), “Die predikasies van Jacob Oerson” (1993), “Maagmeisie” (2003) en “Duifiedorings” (2019). Die digter is op 21 Januarie 2022 oorlede; “Minjonet…

Read More

Resensie: “Smee” (Gerhard Barkhuizen)

24 February 202212 July 2023 By Versindaba

        Smee deur Gerhard Barkhuizen. Turksvy Publikasies, 2021. Resensie: Stefan van Zyl   Smee is die debuutdigbundel van die visuele kunstenaar en afgetrede sielkundige dr. Gerhard Barkhuizen. Die bundel is ʼn uitvloeisel van sy MA in Kreatiewe Skryfkuns wat hy in 2017 aan die Universiteit van Kaapstad onder leiding van prof. Joan…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon