Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: Liedjes / Liedjies (Nachoem M. Wijnberg) vert. Daniel Hugo

31 January 202231 January 2022 By Versindaba

      Liedjes/Liedjies (2021) deur Nachoem M. Wijnberg, vert. deur Daniel Hugo, Imprimatur, 2021. Resensent: Alwyn P. Roux   Liedjes/Liedjies (2021), uit die pen van die P.C. Hooft-pryswenner vir Poësie, Nachoem Wijnberg, soos vertaal deur die veelbekroonde digter en vertaler, Daniel Hugo, is ʼn besonder waardevolle toevoeging tot die Afrikaanse literatuur. In dié vertaling,…

Read More

Joan Hambidge. Kanonisering

23 January 202211 May 2022 By Versindaba

      I Deur die jare is daar baie geskryf oor kanonisering en die kanoniseringsproses. Oor hekwagters. Oor standaarde. Oor sogenaamde gehaltebeheer. Toenemend binne die Afrikaanse letterkunde word hierdie prosesse uitgedaag deur klein uitgewers wat bundels publiseer wat nie heeltemal op standaard is nie of Facebook-toejuigings wat gedigte aanprys. Die gevoel behoort te wees…

Read More

Skakel na resensie van “Liedjes/Liedjies” (Nachoem Wijnberg) soos vertaal deur Daniel Hugo

17 December 202117 December 2021 By Versindaba

    Nachoem M. Wijnberg – Liedjes / Liedjies (Uit Nederlands vertaal deur Daniel Hugo). Imprimatur, 2021. ISBN: 978-0-620-95640-6   Uit die hoek van jou oog. Aweregs. Onverwags. So kan ‘n mens hierdie pakkende bundel van Nachoem M. Wijnberg beskryf. Liedjies heet dit en gepubliseer deur Imprimatur wat naam maak as ‘n belangrike uitgewershuis.  …

Read More

Resensie: “Vrugbeginsel” (De Waal Venter)

4 December 20216 December 2021 By Versindaba

  Resensie: “Vrugbeginsel” deur De Waal Venter. Naledi, 2021 Resensent: Louise Viljoen   Naledi publiseer De Waal Venter se Vrugbeginsel. Neffens die kleurfoto van die skrywer op die agterblad, lees mens dat Naledi ook in 2017 sy digbundel Oop sirkel uitgegee het. Hulle het ook in 2019 Vandag is boordensvol – ’n bundel verse van…

Read More

Indrukke: “Meer as woorde” (Rina Cascione)

3 December 202121 January 2022 By Versindaba

      Louise Viljoen skryf vanuit Jeffreysbaai oor haar indrukke van Rina Cascione se Meer as woorde.   Naledi publiseer Rina Cascione se digbundel getiteld Meer as woorde. Dit is voorwaar lekker om deesdae al meer te verneem van senior persone wat grense verskuif en navolgingswaardige prestasies behaal. Ek was sommer baie opgewonde toe…

Read More

Resensie: “Mag die diep slaap jou dan” (Hilda Smits).

16 November 202118 November 2021 By Versindaba

    Mag die diep slaap jou dan deur Hilda Smits. Protea Boekhuis, 2021  Resensie: Nini Bennett   Die intimiteit van vervreemding   Die literêre gemeenskap het met verwagting uitgesien na Hilda Smits se tweede digbundel. Smits, ’n sielkundige, was die 2017-wenner van die Ingrid Jonker-prys vir die bome reusagtig soos ons was. Die digter…

Read More

Resensie. “Landluisteraar” (Carina van der Walt)

8 November 20219 November 2021 By Versindaba

      Landluisteraar deur Carina van der Walt. Naledi, 2021 Resensie: Nini Bennett Landluisteraar is Carina van der Walt se Suid-Afrikaanse debuut ná haar debuut as digter in Nederland met Amalgaam (2015). Die digter het in die afgelope 15 jaar ’n stewige reputasie as kunsverslaggewer verwerf. Die kunsboek Stilspraak: Strijdom van der Merwe en…

Read More

Resensie: Derde gety (Zandra Bezuidenhout)

3 November 20216 November 2021 By Versindaba

  Derde gety deur Zandra Bezuidenhout. Human & Rousseau, 2021. Resensie: Stefan van Zyl   Presies 20 jaar nadat sy die Ingrid Jonkerprys vir haar debuutbundel, Dansmusieke (2000), in 2001 ontvang het, verskyn digter, vertaler en literêre kritikus Zandra Bezuidenhout se derde digbundel, Derde gety (2021). Die motto voorin die bundel kom uit die Nederlandse…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon