Resensie: Verdeelde stand / Divided stance deur Celesté Fritze. Hemel & See Boeke, 2022. Resensent: Nini Bennett. Celesté Fritze is ’n welbekende skrywer. Haar roman, Verlorenkop was op die kortlys vir die ATKV‑prosaprys 2017 asook die Jan Rabie Rapport‑prys (debuutwerk, fiksie) 2017. Sy wen ook die South Arican Literary Award 2018 se…
Category: Resensies
Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.
Resensie: A Short Treatise on Mortality (Douglas Reid Skinner)
Resensie: A short Treatise on Mortality deur Douglas Reid Skinner. uHlanga, Suid-Afrika. Resensent: Joan Hambidge Die onderstaande resensie het oorspronklik op die webwerf “Woorde wat weeg” van Joan Hambidge verskyn en word hier oorgeneem met die toestemming van die skrywer. http://joanhambidge.blogspot.com/2022/06/resensie-douglas-reid-skinner-short.html Hierdie is gedigte geskryf deur ‘n sterk digterlike hand…
Recensie: Dagen in huis (Roelof ten Napel)
Recensie: Dagen in huis deur Roelof ten Napel. Uitgeverij: Hollands Diep, 2021 Recensent: Francine Maessen Roelof ten Napel (1993) debuteerde in 2014 als schrijver en in 2018 als dichter. Met Dagen in huis (2021) heeft hij nu zijn derde dichtbundel uitgebracht – een bundel die door de combinatie van titel en…
Resensie: “Aarde na firmament” (Lina Spies)
Resensie: Aarde na firmament deur Lina Spies. Naledi, 2022. Resensie: Neil Cochrane Lina Spies is een van ’n groep Afrikaanse vrouedigers wat gedurende die 1970’s debuteer – ’n dekade waarin bundels deur vrouedebutante ’n oplewing beleef. Mens dink hier aan debutante soos Sheila Cussons, Antjie Krog, Petra Müller, Wilma Stockenström, Rosa…
Resensie: “Rakelinks” (Pirow Bekker)
Resensie: Rakelinks deur Pirow Bekker. Pretoria: Imprimatur, 2022. 110 pp. ISBN: 978 0 620 98299 3 Resensent: Marius Crous Rakelinks is Pirow Bekker se tiende digbundel sedert sy eerste digbundel Die klip sing in 1965. Naas digbundels skryf Bekker ook akademiese studies, radiodramas, romans en kortverhale. Ten spyte van sy uitgebreide oeuvre, bestaan daar…
Resensie: “Handspoor” (Louise Boshoff)
Resensie: “Handspoor” deur Louise Boshoff. Naledi, 2022. Resensent: Marlies Taljard Louise Boshoff se bundel “Handspoor” het onlangs by Naledi verskyn. Vantevore het van haar verskyn “Handlandskap” (Perskor-Uitgewery, Johannesburg, 1988) en “Witpad” (SA Scientific Publications, 1999). Die agterbladteks beskryf die bundel “Handspoor” as “eenvoudige verse wat vir die leser toeganklik is”. Dit…
Resensie: Môre en gistraand en die einde van die maand (Philip de Vos)
Resensie: “Môre en gistraand en die einde van die maand” deur Philip de Vos. Human & Rousseau, 2022. ISBN: 9780798182713 Prys: R250.00. Sagteband. 96 bladsye Resensent: Joan Hambidge I Philip de Vos is die meester van stuitige, speelse ryme. Soos Ronnie Belcher, laat hy dit moeiteloos en maklik lyk, maar die sogenaamde nonsense verse…
Resensie: “Skeletaal” (Franco Colin)
Resensie: Skeletaal deur Franco Colin. Imprimatur, 2022. ISBN 978-0-620-98084-5 Resensent: Joan Hambidge Debuut van ‘n sielearts I In die lang galery van beduidende gay-digters soos die latere Ernst van Heerden, Hennie Aucamp, Stephan Bouwer, Johann de Lange, Marius Crous, Loftus Marais, Fourie Botha, o.a. kan Franco Collin se debuut Skeletaal gevoeg word. Die…
