Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: Wat ek van klippe weet (Jan Wagner, vert. Robert Schall)

28 October 202131 October 2021 By Versindaba

      Wat ek van klippe weet, Jan Wagner, vert. deur Robert Schall. Naledi 2021. ISBN: 9781928530633. Resensent: Joan Hambidge   I Hierdie bundel wat sopas by Naledi verskyn het en vertaal is deur Robert Schall is een van die hoogtepunte van my leeservaring hierdie jaar. Die antologie is keurig uitgegee en die afwerking prima. Jan…

Read More

Resensie: I wish I’d said Vol. 4 (Johann de Lange & Rethabile Possa-Mogoera, Reds.)

28 October 20211 November 2021 By Versindaba

      I wish I’d said Vol. 4, Johann de Lange & Rethabile Possa-Mogoera, Reds. Naledi, 2021. Resensent: Marlies Taljard   In 2017 is die AVBOB Poetry Project geloods wat ‘n uitlaatklep bied aan digters wat die behoefte voel om hulle emosies rondom die verlies van ‘n geliefde in woorde uit te druk. Sedertdien…

Read More

Resensie: “Splintertyd” (Dolf van Niekerk)

21 October 202126 October 2021 By Versindaba

      Resensie: Splintertyd, Dolf van Niekerk. Imprematur, 2021. ISBN: 978-0-620-94670-4 Resensent: Joan Hambidge   Ek vors bestaan en wese na, die wese van wees   Dolf van Niekerk se bundel Splintertyd (Imprimatur) is ‘n belangrike bundel in hierdie tydsgewrig gekenmerk deur Angs, Onsekerheid, ‘n volledige nuwe bestaan, wat in Maart verlede jaar aangebreek…

Read More

Resensie: “Inferno”, Dante Alighieri, vert. deur Cas Vos.

6 October 20219 October 2021 By Versindaba

      Resensie: Inferno, Dante Alighieri, vert. deur Cas Vos. Naledi. 2021.  ISBN: 9781928530565 Resensent: Bester Meyer    VÓÓR MY HET DAAR NET DIE GROOT NIKS BESTAAN, DAAR WAS SLEGS EWIGE DINGE, EN EK IS EWIG. LAAT VAAR ALLE HOOP, JULLE WAT HIER BINNEGAAN    (canto 3, p.114)   en tussen klippe en koerante gryp hy na…

Read More

Resensie: “Na die wette van afskeid & herfs”. Eddy van Vliet, vert. deur Daniel Hugo.

27 September 202128 September 2021 By Versindaba

  Resensie: Na die wette van afskeid & herfs. Eddy van Vliet, vert. deur Daniel Hugo. Protea Boekhuis, 2021. Resensent: Marlies Taljard   Na die wette van afskeid & herfs: ʼn keuse uit die gedigte van Eddy van Vliet is ʼn netjiese bundel wat keurig uitgegee is deur Protea Boekhuis. Daniel Hugo het 35 van…

Read More

Resensie: Hierdie Maandag is abstrak (Anita van der Walt)

22 July 202126 July 2021 By Versindaba

        Resensie: Hierdie Maandag is abstrak deur Anita van der Walt. Turksvy Publikasies, 2021.  Resensie: Nini Bennett   Turksvy Publikasies se jongste bundel is die debuut van die Kaapse dokter, Anita van der Walt. Met die eerste pandemiebundel, Maskers en Mure het die samestellers, Daniel Hugo en Francois de Jongh ’n belangrike leemte…

Read More

Resensie: Maskers en mure (Daniel Hugo & Francois de Jongh, Samest.)

14 July 202119 July 2021 By Versindaba

      Resensie: Maskers en mure – Daniel Hugo & Francois de Jongh (samest.). Turksvy, 2021. Resensent: Marlies Taljard   Die versamelbundel “Maskers en mure” het pas by Turksvy Publikasies verskyn. Daniel Hugo en Francois de Jongh het die gedigte wat daarin vervat is, versamel. Die tema van hierdie bundel is, volgens Hugo Theart…

Read More

Resensie: Die vlug van ‘n vreemdeling (Magmoed Darwiesj).

13 July 202115 July 2021 By Versindaba

        Magmoed Darwiesj: Die vlug van ‘n vreemdeling. Soos vertaal deur Bester Meyer. Naledi 2021.  Resensent: Joan Hambidge   Ek is jou metafoor, en ver van die roete van my lotsbestemming I In 2009 verskyn Breyten Breytenbach se bundel oor Magmoed Darwiesj: oorblyfsel / voice over wat hierdie Palenstynse digter aan ‘n Afrikaanse en…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon