Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: “Silwerwit in die soontoe” (Imke van Heerden met Anil Bas en Etienne van Heerden)

4 April 202310 April 2023 By Versindaba

    Resensie: Silwerwit in die soontoe deur Imke van Heerden met Anil Bas en Etienne van Heerden. Naledi, 2023. ISBN 978-1-77617-278-8 Resensent: Mellet Moll   I. Telkens wanneer ’n nuwe tegnologie sy opwagting maak, is die mensdom se reaksie soortgelyk: sommige kommentators is só beïndruk daarmee dat uitsprake gemaak word wat die rol van…

Read More

Resensie: “Grondstof” (Helena Ewert)

3 April 202310 April 2023 By Versindaba

    Resensie: “Grondstof” deur Helena Ewert. 2022. Oudtshoorn, Turksvy Publikasies. Resensent: Ihette Senekal   In 2022 publiseer die Oudtshoorn onderwyser, Helena Ewert, haar debuutbundel by haar plaaslike uitgewer, die onafhanklike Turksvy Publikasies. Die keuse van uitgewer laat ʼn mens onmiddellik wonder waarom die verse nie verskyn het by ʼn gevestigde uitgewershuis nie. Turksvy Publikasies…

Read More

Resensie: “die jaar toe pa …” (Hannes Visser)

9 March 202313 March 2023 By Versindaba

  Resensie: “die jaar toe pa …” deur Hannes Visser. Turksvy Uitgewers, 2022. Resensent: Marlies Taljard   In 2019 verskyn Hannes Visser se bundel “die jaar toe pa …” die eerste keer by Naledi. In 2022 verskyn ʼn tweede druk by Turksvy Publikasies. Die agterblad vermeld: “In die heruitgawe van hierdie gewilde bundel het die…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Karel Prinsloo se “In pas” vier sy 80ste verjaardag

21 February 202322 February 2023 By Versindaba

  “In Pas” deur Karel Prinsloo het in 2023 by Naledi verskyn    Vyf jaar gelede, in 2018, was dit my voorreg om in die Atterbury-teater dr. Karel Prinsloo se tweede digbundel, Slimfoonflitse, bekend te stel. Dié dag was ’n feestelike geleentheid waaraan veral Helena Hettema met haar sang en toonsettings van gedigte uit die…

Read More

Resensie: “In die klipknoets van haar vuis” (Adriaan Potgieter)

2 February 202319 February 2023 By Versindaba

    In die klipknoets van haar vuis deur Adriaan Potgieter. Hemel & See Boeke. Hermanus, 2022.  Resensent: Marlies Taljard   Onlangs ontvang ek ʼn netjiese tweeluik van Hemel & See Boeke: “In die klipknoets van haar vuis” deur Adriaan Potgieter en “Gestaltes 1947” deur Sheila Cussons. In sy Voorwoord tot “Klipknoets” skryf Potgieter dat…

Read More

Resensie: “Huis van tyd” (Melanie Grobler)

7 January 20238 January 2023 By Versindaba

        Resensie: Huis van tyd deur Melanie Grobler. Imprimatur, 2022. Resensent: Neil Cochrane   Die jongste digbundel van Melanie Grobler bestaan uit 13 afdelings. Dit is ʼn lywige bundel waarin ʼn aantal temas aan bod kom: verganklikheid, kunstenaarskap, die liefde, liggaamlike en geestelike aftakeling en gesprekke asook sterwendes en afgestorwenes. ʼn Magiese…

Read More

Resensie: I Wish I’d Said … Vol. 5 A product of the AVBOB Poetry Project (Johann de Lange / Nxalati Golele, editors)

4 January 20238 January 2023 By Versindaba

    I Wish I’d Said … Vol. 5: A product of the AVBOB Poetry Project (Johann de Lange / Nxalati Golele, editors) Naledi, 2022 Resensent: Marius Crous   In die voorwoord van I Wish I’d Said… Vol. 5 merk Johann de Lange, een van die redakteurs van hierdie bundel, op: Poetry not only bears witness to…

Read More

Recensie: “Spanriem” (Hans Depelchin)

7 December 20227 December 2022 By Versindaba

Recensie Spanriem van Hans Depelchin. Singel Uitgeverijen. ISBN:9789044546941 Recensent: Francine Maessen Hans Depelchin (die overigens afgelopen september in residentie was bij het Vrystaat Kunstefees) debuteerde in de poëzie in juni met de dichtbundel Spanriem. Eerder publiceerde hij al de roman Weekdier. Spanriem is een meeslepende, intieme bundel over de grenzen en grenzeloosheid van een jonge…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon