Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: Raka (N.P. van Wyk Louw, in Engels vert. deur Iván Kovács)

6 July 20218 July 2021 By Versindaba

      N.P. van Wyk Louw: Raka. Uit Afrikaans in Engels vertaal deur Iván Kovács. Naledi, 2021. Resensent: Joan Hambidge   I Oor vertalings is die afgelope tyd geweldig baie geskryf. Van ‘n vertaler wat beweer hy vertaal sonder om presies te weet wat hy vertaal tot ‘n vertaler wat elke besluit verduidelik. Wanneer…

Read More

Resensie: Heenkoms (Meyer van Rensburg)

15 June 202128 October 2021 By Versindaba

    Heenkoms deur Meyer van Rensburg. Imprimatur, 2021. ISBN 978-0-620-92969-1 Resensent: Joan Hambidge   I Heenkoms is die tweede bundel van die digter Meyer van Rensburg. In 1983 verskyn Klankmanwoordboom (Human & Rousseau) wat die betekenis van klank in ‘n gedig ondersoek en ontgin. Nou, 38 jaar later, is daar Heenkoms. Heenkome, tuiskoms, afkoms, heengaan…

Read More

Resensie: Klinkklaar (Daniel Hugo)

7 June 20219 June 2021 By Versindaba

  Klinkklaar deur Daniel Hugo, Protea Boekhuis, 2021. Resensie: Nini Bennett. Daniel Hugo is ’n bekende en gerespekteerde digter en literêre vertaler. Hy is onlangs aangewys as wenner van Versindaba se Mont du Toit-kwatrynkompetisie. Klinkklaar, die sewentiende bundel op die digter se kerfstok, het 11 Mei by Protea Boekhuis verskyn. Hugo se eerste gedigte is…

Read More

Resensie: Nomadiese sterre (Joan Hambidge)

29 May 202131 May 2021 By Versindaba

        Nomadiese sterre deur Joan Hambidge. Protea Boekhuis, 2021. Resensie: Janien Linde   Joan Hambidge se 29ste bundel, Nomadiese sterre, is in 2021 deur Protea Boekhuis uitgegee. Daarmee bevestig Hambidge weer eens dat sy een van die mees produktiewe digters in Afrikaans is. Die bundel is pragtig uitgegee met illustrasies van sterrebeelde…

Read More

Resensie: Swatland (Ashwin Arendse)

30 April 20211 May 2021 By Versindaba

      Swatland deur Ashwin Arendse. Kwela Boeke, 2021. ISBN: 978-0-7957-1007-0 Resensie: Louise Viljoen   Swatland is die opwindende pennevrug van debuutdigter Ashwin Arendse – en wat ’n absolute heerlike vonds is hy nie! Dié jongeling uit Malmesbury se geweste oorrompel lesers in sê-dit-soos-dit-is-Kaaps met ’n volronde skeut Swartlandse bry daarby. Hy gebruik dan…

Read More

Resensie: Met die oog op môre (Antjie Krog)

29 April 20211 May 2021 By Versindaba

      Met die oog op môre: ‘n versdrama deur Antjie Krog. Protea Boekhuis, 2020. Resensie: Alwyn Roux   Met die oog op môre (2020) deur Antjie Krog is ʼn versdrama wat die deerniswekkende verhaal vertel van die vriendskap tussen koning Moshoeshoe I van Basoetoland (die hedendaagse Lesotho) en die Franse sendeling Eugène Casalis….

Read More

Resensie: Seisoene op parool (Hans Pienaar)

23 April 202129 May 2021 By Versindaba

      Seisoene op parool deur Hans Pienaar. Protea Boekhuis, 2021. ISBN 978-1-4853-1170-6 Resensie: Joan Hambidge   van die seisoene, waarin die ou ritmes van die helende hartslag weer begin vonk Dit is opvallend hoe die natuur en sterre tans in Afrikaanse digbundels na vore kom. Verklap dit iets van die tyd van inperking? Dat mens…

Read More

Resensie: Disteltyd (Marlise Joubert)

22 April 20213 November 2021 By Versindaba

      disteltyd deur Marlise Joubert. Protea Boekhuis, 2021. Resensie: Stefan van Zyl   In 1970 sluit Marlise Joubert, toe ongeveer 24 jaar oud, haar debuutdigbundel, ʼn Boot in die woestyn, met die volgende vers af:   Só is my vingers (pp. 60-61) Só is my vingers verminkte planete maar wandelend deur ruimtes lig…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon