Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: Polkadraai (Jerzy Koch)

2 December 20227 December 2022 By Versindaba

      Resensie: Polkadraai deur Jerzy Koch. Turksvy Publikasies, 2022 Resensent: Nini Bennett   Jerzy Koch is ’n Poolse letterkundige, vertaler, akademikus en digter, asook professor en hoof van die Afdeling Nederlandse en Suid-Afrikaanse Studies aan die Adam Mickiewicz-Universiteit in Poznań, Pole. In 2020 het Koch bekendheid verwerf met sy debuutbundel, Pleks van plaas: ’n…

Read More

Resensie: “Plunder” (Antjie Krog)

28 November 20221 December 2022 By Versindaba

      Resensie: Plunder deur Antjie Krog, Human & Rousseau, 2022 Resensent: Marius Crous   Dit voel soos onlangs dat Antjie Krog se bundel Mede-wete verskyn het, maar daar het reeds 8 jaar verloop sedert die publikasie van Plunder se voorganger. Plunder sit van die temas in daardie bundel én in Krog se oeuvre…

Read More

Resensie: “Kliniek van verlatenheid” (Alda Merini)

22 November 202224 November 2022 By Versindaba

  Resensie: Kliniek van verlatenheid deur Alda Merini vertaal deur Rina Cascione, Naledi, 2022 Resensent: Joan Hambidge   I ‘n Jong Sylvia Plath, voor haar vertrek na Engeland, sê in ‘n onderhoud dat sy die digkuns van Robert Lowell en Anne Sexton bewonder vir die analises van gestigte en senu-ineenstortings. Die ontoelaatbare verwoord hulle in hul…

Read More

Resensie: “Inferno” (Dante Alighieri, vert. deur Cas Vos)

21 November 202221 November 2022 By Versindaba

    Resensie: Inferno deur Dante Alighieri, in  Afrikaans vertaal deur Cas Vos. Resensent: Jean Meiring   “Dante se La Divina Commedia is een van die grootste en oorspronklikste skeppings van alle tye.”[1] Só val Cas Vos, teoloog, digter en vertaler, in die voorwoord van sy Afrikaanse vertaling van Inferno, die eerste deel van die…

Read More

Resensie: “Helaas” (Hennie van Coller)

13 October 202217 October 2022 By Versindaba

      Resensie:  Helaas (Hennie van Coller), Naledi, 2022. ISBN: 9 781776 172375 Resensent: Nini Bennett   Die akademikus en digter, Hennie van Coller is ’n bekende letterkundige. Op die agterplat verneem die leser: “In hierdie bundel word daar op intellektuele wyse ’n groot verskeidenheid onderwerpe hanteer en interessant genoeg sluit dit juis ook emosionele…

Read More

Recensie: “De (t)huiszittergod” (Jonathan Griffioen)

10 September 2022 By Versindaba

      Recensie: De (t)huiszittergod door Jonathan Griffioen. 2022. Uitgeverij: Lebowski. ISBN: 9789048851003. Prijs: 19,99 euro Recensent: Francine Maessen   Het mooi vormgegeven De (t)huiszittergod is de derde bundel van Jonathan Griffioen na zijn eerdere publicaties Wijk en Gedichten met een Mazda 626. Griffioens eerdere bundels onderscheidden zich door aandacht voor minima, mensen die in achterstandswijken…

Read More

Resensie: “Sanctum” (Joan Hambidge)

20 August 202227 August 2022 By Versindaba

    Sanctum. Deur Joan Hambidge. 2022. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-4853-1340-3.  Resensie: Bernard Odendaal   Ná twee digbundels van haar in 2021 die lig gesien het, naamlik Konfessies, kaarte en konterfeitsels en Nomadiese sterre, kom Joan Hambidge vanjaar met, as ek korrek getel het, haar ses-en-twintigste vorendag (gepubliseerde keure uit haar digwerk nie ingereken by…

Read More

Resensie: “Geleende Seisoene” (Carla Botha)

28 July 20222 August 2022 By Versindaba

        Geleende Seisoene deur Carla Botha, Minimal Press, 2022  Resensent: Joanette van der Merwe   Die uitgewersinligting beskryf Carla Botha se debuutbundel Geleende Seisoene (2022) as ‘n “diep menslike gesprek met elke leser… ieder en elk wat worstel met die alledaagse, kortstondige lewe – geloof, liefde en verliese”. In diens van hierdie…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon