Ek het onlangs op ‘n interessante woord afgekom. Die woord het aan die een kant te doen met sang en aan die ander kant met beurte. Ons besef nie eintlik dat baie van ons daagliks daarby betrokke is nie. Dit klink miskien ‘n bietjie vreemd, aangesien dit nie algemeen gebruik word nie. Die woord, antifoon,…
Category: Blogs
Wicus Luwes. Jou naam as metafoor
Sy name was Andries Lodewicus Stefanus, maar die mense het hom Boet genoem. Ek verwys nou hiermee na my oupa – die een na wie ek vernoem is. Ek dink dikwels daaraan dat ek ook Andries gedoop kon gewees het, of Stefanus. Natuurlik kon ek ook Dries, Stefan, Stef of Boet geword het. Ek het…
Gisela Ullyatt. Fragmente en ’n reis.
fragment-as-inleiding die middag se long is broos, verdraaide haikoe, verbreek: ek bou sillabes teen lig fragment #1 na-middag in blom: tatoeëermerke van die son teen deur en muur fragment #2 teen badkamerruit vlek die laatmiddag: haikoe in vuur fragment #3 onder in my glas: klein Verneukpan krakeluur fragment #4 ry, want die…
Wicus Luwes. Oktoberfest in Münchenistan
Die ‘craft’-bier fenomeen is nog altyd vir my interessant. Ek maak ‘n punt daarvan om ‘n restaurant se eie bier te drink, of ten minste te proe, wanneer ek by plekke aandoen wat ‘n tuisbrouery of in-huis brouery het. As student het my vriende hulle eie bier probeer brou in klein Sputnik-wasmasjiene. Die Sputnik-wasmasjien was…
Nini Bennett. R2 ‘n woord.
Karakters en gebeure is fiktief. Sy het die beginstrook van die toiletrol gesoek; met fophale geskraap en geïrriteerd wakker geword met papierstringe tussen haar vingers. Haar eerste gedagte was die resensie wat moes in wees vir publikasie in die Sondagkoerant. Sy het die radio aangeskakel en geduldig geluister na die predikant, betower deur die elokusie…
De Waal Venter. Maar die vensters bly heel
Maar die vensters bly heel Bespreking van enkele gedigte van Tomas Tranströmer Die Sweedse digter, Tranströmer, het in 2011 die Nobelprys vir Letterkunde ontvang. In die sewentigerjare het sekere digters hom daarvan beskuldig dat hy verwyderd van die werklikhede van die tyd geleef het. Hulle het dit beweer omdat Tranströmer nie sosiale en politieke…
Wicus Luwes. ‘n Taal op die Aardsdrempel
Ek het uiteindelik die dokumentêre film, Boere op die Aardsdrempel / The Boers at the End of the World, hierdie maand te siene gekry. Dit is puik gemaak, skep dikwels balans in sy stellings / gewaarwording en laat net genoeg onbeantwoorde vrae vir die kyker wat oor die saak wil nadink. Dit neem die kyker…
De Waal Venter. Goeiemôre
Goeiemôre Pablo Neruda is op 12 Julie 1904 gebore as Ricardo Eliecer Neftalí Reyes Basoalto in Parral, suidelike Chile. Hy het gou die skuilnaam Pablo Neruda aangeneem, gebaseer op die Tsjeggiese digter Jan Neruda. In 1923 verkoop Neruda al sy besittings om sy eerste bundel gedigte uit te gee met die titel Crespuculario (Aandskemering).Die…
