Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Desmond Painter. Oor die Pavel Haas Quartet

5 September 20125 September 2012 By Versindaba

‘n Jaar of wat gelede het die musiektydskrif Gramophone die Pavel Haas Quartet aangewys as die mees opwindende jong strykkwartet in die wêreld. Met goeie rede: hierdie Tsjeggiese viertal kry dit deurgaans reg om hoë vlakke van tegniese vernuf met passie, intuïsie en interpretatiewe kreatiwiteit te versoen. Daar is baie klassieke musikante wat tegnies vernuftig, selfs…

Read More

Louis Esterhuizen. Om ‘n leë stoel 95 jaar lank te gedenk

5 September 20125 September 2012 By Versindaba

Dat die Walliesers ‘n besonderse verering vir hul digters het, is ‘n bekende feit. Daarom dat die ietwat ongewone verering van een van hul ontslape digters, Ellis Humphreys Evans (foto), wat allerweë bekend was die digter Hedd Wyn, my aandag getrek het. Volgens die berig op New York Times se webblad is die wen van…

Read More

Desmond Painter. Vergete verbintenisse met Verónica Volkow

4 September 201220 December 2012 By Versindaba

Ek was ‘n maand of wat gelede in Mexiko om ‘n kongres by te woon. My kongresbestemming was Morelia, die hoofstad van Michoacán, ‘n staat wat meer bekend is vir die bloedige oorlog wat daar woed tussen die polisie en dwelmsmokkelaars as vir Morelia se bekoorlike koloniale strate. Ek het darem voor en na die kongres die geleentheid gehad om…

Read More

Louis Esterhuizen. Eenvoud en die trefkrag daarvan

3 September 20123 September 2012 By Versindaba

Op die weblog Slate het Robert Plinsky onlangs ‘n interessante bydrae gelewer oor die skoonheid wat opgesluit lê in onpretensieuse eenvoud. Reeds met sy inleidende betoog maak Plinsky ‘n enorme stelling: “Sometimes, the most plain surfaces demand mastering the most extreme nuances. In a building or a garment, sometimes ornament and elaboration can conceal imperfect…

Read More

Andries Bezuidenhout. Gert se plek: ʼn Bondige geskiedenis van Beaufort-Wes

31 August 2012 By Versindaba

Beaufort-Wes – die dorp, die landskap – speel ʼn belangrike rol in Gert Vlok Nel se digbundel om te lewe is onnatuurlik. Beaufort-Wes, aanvanklik bekend as slegs Beaufort, is in 1818 as setel vir ʼn adjunk-landros op die plaas Hooyvlakte aangelê. Die plaas was naby die Nieuweveldbergreeks, waarvan die pieke gereeld in die winter met…

Read More

Louis Esterhuizen. Om ‘n hartaanval poëties te oorleef

31 August 201223 August 2012 By Versindaba

  Nou ja, kyk. Die heldeverering wat glanspersoonlike in bepaalde geledere van die Amerikaanse samelewing geniet, is welbekend. Maar wanneer een van dié persoonlikhede ‘n onverwagse hartaanval oorleef, en dan boonop ‘n gedig daaroor skryf, trek dit aandag. So beland ek via ‘n berig op The Los Angeles Times op Rosie O’Donnell se weblog waar sy…

Read More

Louis Esterhuizen. Poësie geblameer vir die Russiese kattebasaar

29 August 201222 August 2012 By Versindaba

Vroeër vandeesmaand is drie lede van die Russiese punk band Pussy Riot (foto) tot twee jaar gevangenisskap gevonnis nadat hulle in ‘n Moskouse katedraal teen Vladimir Putin en sy regering betoog het; gebeure wat wêreldwyd opslae veroorsaak het. Na afloop van die vonnisoplegging het die drie feministiese punk rockers, synde Maria Alyokhina, Yekaterina Samutsevich en Nadezhda…

Read More

Louis Esterhuizen. Helen Ivory – In afwagting op Bloubaard

27 August 201227 August 2012 By Versindaba

Vroeër vanjaar het Marcelle Olivier ‘n belangwekkende onderhoud met die digterspaar Helen Ivory (foto) en Martin Figura op Versindaba geplaas. En watter vreugde was dié ontdekking nie, want nie een van dié twee se digkuns was vir my bekend nie. Van veral Helen Ivory se gedigte het ek sommer baie gehou; daarom dat ek die oorsig…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 59
  • 60
  • 61
  • 62
  • 63
  • 64
  • 65
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • René Bohnen. Weerklink
  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon