Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Pieter Odendaal. Jean-Joseph Rabearivelo: Die poësie van tussenin-wees

29 July 201231 July 2012 By admin

No, it can’t go on like this. And now, face to face with the Solitude that I go to create for myself, I cry out like Vigny’s Moses, having been for more than 15 days (deliberately, it is true) without that drug which widens what hath no bounds. I set my hand J.-J. Rabearivelo At…

Read More

Marlies Taljard. Verwerking of transponering?

29 July 201229 July 2012 By Marlies Taljard

Veral sedert Die Afdruk van ons Hande kom daar in Cas Vos se bundels dikwels verwerkings van antieke tekste voor. In bogenoemde bundel was dit byvoorbeeld die verwerking van die sogenaamde Uruk-fragmente, die verhaal van Gilgamesj en Enkidu wat in die elfde eeu voor Christus deur Sin-lege-unninni in die biblioteek van Ninivé neergeskryf is. Dié…

Read More

Louis Esterhuizen. Handeklaptyd vir ‘n besonderse publikasie

27 July 201226 July 2012 By Versindaba

Vanoggend wil ek met volle oorgawe handeklap vir ‘n uiters nodige en skitterende publikasie: Die Afrikaanse skryfgids wat deur Riana Scheepers en Leti Kleyn saamgestel en deur Penguin uitgegee is. Volgens die flapteks, die volgende: “Hierdie omvattende gids – die eerste in sy soort in Afrikaans – is gemik op almal wat meer van die…

Read More

Louis Esterhuizen. Jan Lauwereyns oor die digkuns

25 July 201222 July 2012 By Versindaba

Verlede maand het die 43ste International Poetry Festival in Rotterdam plaasgevind en kort na afloop van dié fees het Poetry International Web ‘n kort onderhoud met die feesdigter, Jan Lauwereyns (foto), geplaas. (Die veelbekroonde Lauwereyns was vanjaar ook die skrywer van die Gedichtendagessay wat op 11 Januarie verskyn het.) Die eerste vraag tydens die onderhoud…

Read More

Louis Esterhuizen. PIW fokus op 3 Israeliese digters

20 July 201210 July 2012 By Versindaba

Soos ek in ‘n vorige blog geskryf het, het ek die afgelope maand besonderse blootstelling aan die Joodse kultuur gehad en daar, al snuffelende op die internet vir nuusbrokkies, vind ek dat Poetry International Web (PIW) in hul nuutste uitgawe op drie Hebreeuse digters fokus. Hulle is naamlik Benjamin Shvili (1954), Oreet Meital (1957) en Lyor…

Read More

Louis Esterhuizen. Die Olimpiese Spele en die digkuns

18 July 201210 July 2012 By Versindaba

  Danksy ‘n skakel wat ‘n getroue leser van die webblad vir my gestuur het, beland ek op die New York Times se webblad waar ‘n essay deur Tony Perrottet oor die Olimpiese Spele en die digkuns gevind kan word. (Perrottet is onder andere die skrywer van The Naked Olympics: The True Story of the…

Read More

Louis Esterhuizen. Rutger Kopland, Nederland se mees geliefde digter, oorlede …

15 July 2012 By Versindaba

  Hartseernuus vanoggend is dat die NRC Handelsblad pas bekend gemaak het dat Rutger Kopland (foto), allerweë beskou as een van Nederland se mees geliefde digters, op Woensdag, 11 Julie, oorlede is. Hy was 77 jaar oud. Luidens die verklaring, die volgende: “En nog altijd is zijn werk ongekend populair. Van zijn bundels zijn in…

Read More

Louis Esterhuizen. Enkele gedagtes oor die kwessie van resensies en literêre kritiek

13 July 20126 July 2012 By Versindaba

  Via ‘n skakel op die Poetry Foundation se webblad beland ek op ‘n blog genaamd Lemon Hound waar daar ‘n besonder interessante projek oor die kwessie van resensies en literêre kritiek aan die gang is. Die webmeester, ene Sina Queyras, het naamlik meer as 30 bekende kritici genader met ‘n standaardstel vrae. In dié…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 61
  • 62
  • 63
  • 64
  • 65
  • 66
  • 67
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • René Bohnen. Weerklink
  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon