Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Louis Esterhuizen. Die digter se obsessie met woorde

24 August 201224 August 2012 By Versindaba

WH Auden het by geleentheid na die digter verwys as iemand wat hartstogtelik verlief is op taal (of woorde, dan). En ek skat dat dié siening in die algemeen wel waar is; daarom dat Kate Dempsey se oorsig van die Ierse digter, Mary O’Donoghue (foto), wat onlangs op Poetry International Web verskyn het, reeds met haar…

Read More

Marlies Taljard Nuwe Griekwapsalms: ou stof nuut aangebied

22 August 2012 By Marlies Taljard

Op 15 Augustus is Hans du Plessis se nuwe bundel “Karos orie dyne” in Potchefstroom bekendgestel. Dit is ‘n derde bundel Griekwaverse wat meestal op die Bybel gebaseer is. In ‘n vorige blog het ek geskryf oor herskrywing en transponering van antieke tekste. Hierdie bundel van du Plessis is ‘n pragtige illustrasie van bekende gegewens…

Read More

Louis Esterhuizen. Natasha Trethewey oor die murg en kraakbeen van ‘n gedig

22 August 201217 August 2012 By Versindaba

Op The Atlantic se webtuiste is daar ‘n interessante uiteensetting deur Natasha Trethewey (foto), wat twee maande gelede as die VSA se 19de Poet Laureate aangewys is, oor hoe haar enigmatiese gedig “Elegy” tot stand gekom het. Dié gedig, wat aan haar pa opgedra is en opgeneem is in die bundel Thrall wat volgende maand…

Read More

Louis Esterhuizen. Anne Waldman wen VSA se vernaamste poësieprys

20 August 201217 August 2012 By Versindaba

In die VSA is die wenner van die PEN 2012 Poësieprys einde verlede week bekend gemaak. Anne Waldman (foto) het dié gesogte prys ontvang vir haar monumentale The Iovis Trilogy: Colors in the Mechanism of Concealment (Coffee House Press). Ander digters op die kortlys was: Tess Gallagher, Jane Hirshfield, en Shane McCrae. Waldman is al…

Read More

Louis Esterhuizen. Mongane Wally Serote vereer met “Golden Wreath”

16 August 201216 August 2012 By Versindaba

Volgens ‘n berig by The New Age het ‘n besonderse eer een van Suid-Afrika se vernaamste Engelstalige digters te beurt geval deurdat die organiseerders van die Struga Poësiefees in Macedonië besluit het om Wally Serote vir sy digkuns te vereer met vanjaar se Golden Wreath. Dit is slegs die tweede keer dat op dié besonderse manier…

Read More

Andries Bezuidenhout. Oopmond by Oppikoppi 2012

13 August 201213 August 2012 By Versindaba

Verlede naweek was die agtiende Oppikoppi rockfees. Dis eintlik nou al bietjie meer as ʼn rockfees. Daar was uitstallings van foto’s en grafiese kuns, asook ʼn aantal dokumentêre films wat vertoon is. Dan is daar die deel oor digkuns. Hierdie jaar is die Oopmond-vertoning vir die eerste keer aangebied. Dis ʼn variasie op die Poetry…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die digter as DJ

2 August 2012 By Versindaba

Daar’s Loftus Marais se gedig “Die digter as rock star”. Deesdae is daar ook “Die digter as DJ”. Nie DJ soos in “DJ Opperman” nie. DJ soos in “disc jockey” – of platejoggie in Afrikaans. Daar was ʼn tyd toe platejoggies iets van musiek moes weet. Ek het onlangs gehoor hoe ʼn platejoggie die Grammy…

Read More

Andries Bezuidenhout. ʼn Lug sonder helder wolke

1 August 20121 August 2012 By Versindaba

Vir ʼn hele paar jaar was Molenstraat 3 in Trompsburg my tweede adres. Met ʼn oorslaap op die dorp tydens een van die Brixton Moord & Roof Orkes se rare toere Kaap toe het ek gaan stap. Op die dorp se soom, langs die tennisbaan, was ʼn pragtige huis met ʼn gewel uit die 20s,…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 60
  • 61
  • 62
  • 63
  • 64
  • 65
  • 66
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • René Bohnen. Weerklink
  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon