Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

Marlies Taljard: ‘n Bespreking van Goethe se Erlkönig aan die hand van geselekteerde narratologiese beginsels

1 June 2012 By Marlies Taljard

Ek het die afgelope maande verskeie kere op hierdie blog gedigte met ‘n verhalende aard bespreek. Verhalende poësie is waarskynlik die oudste vorm van poësie. Soos die naam aandui, bevat verhalende gedigte elemente van sowel die verhaal as van die poësie. In die bespreking wat volg en wat ek in drie afleweringe wil aanbied, sal…

Read More

Louis Esterhuizen. Talibaanse digkuns ontlok kontroversie

1 June 201225 May 2012 By Versindaba

  Pas het daar in Brittanje ‘n bloemlesing met kontemporêre Talibaanse digkuns in Engelse vertaling verskyn, of dit word in kontroversie gedompel. Volgens die berig op The Guardian se webblad word die uitgewers van die bloemlesing Poetry of the Taliban, Hurst & Co., daarvan beskuldig dat hulle besig is met “giving voice to terrorists”. Die…

Read More

Louis Esterhuizen. ‘n Nuwe baadjie vir Poetry International

30 May 201225 May 2012 By Versindaba

  Een van my gunsteling webtuistes, Poetry International Web, het onlangs nog onder fel kritiek (deur veral Nederlandse digters) deurgeloop weens onvoldoende fondsbesteding en webbeheer. Pas het hulle egter ‘n gans ander baadjie aangetrek en ‘n indrukwekkende nuwe webblad gevestig; ‘n webblad wat nie net meer gebruikersvriendelik is nie, maar wat inderdaad gaan poog om…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die spoed waarteen bloekoms groei

28 May 201228 May 2012 By Versindaba

My vriendin Hanné vra of ek ʼn skildery van haar skool sal maak – ʼn sandsteengebou in die Vrystaat, naby Warden. Sy stuur foto’s met ʼn nota: toe ek hierdie geneem het, het ek nog baie min van fotografie geweet. en deur die jare het die foto’s al gefade. ek weet nie of hier enigiets…

Read More

Louis Esterhuizen. Die obsessiewe aard van die digter

28 May 201223 May 2012 By Versindaba

Via ‘n skakel by Ooteoote beland ek op New York Times se webblad waar Charles Simic (foto) ‘n besonder vermaaklike artikel geplaas het ter verduideliking van sy volgehoue drif tot die maak van gedigte; sy hoë ouderdom ten spyt. Sy betoog open hy met die volgende stelling: “Now that I’m in my seventies, I’m asked…

Read More

Louis Esterhuizen. Die gedig as dansteater

25 May 201222 May 2012 By Versindaba

Die Kanadese digter Anne Carson (foto) is sekerlik een van die mees innoverende en onvergeetlike digters ter wêreld; ‘n digter wat met elke publikasie daarin slaag om die grense van haar genre te herdefinieer. So was dit ook die geval met haar mees onlangse bundel, Nox; ‘n treurbundel oor haar vroeggestorwe broer wat die poësiewêreld…

Read More

Louis Esterhuizen. Snykant van die spotprent

23 May 201222 May 2012 By Versindaba

Met al die gefladder rondom Brett Murray se skildery wat ons president as umkhonto van die nasie uitbeeld, herinner dit ‘n mens sterk aan die snykant wat die kunste wel (nog) het om te bied. En natuurlik is dit die spotprent wat hom juis by uitstek hiertoe leen. (Soos Zapiro, en vele ander soos Anton…

Read More

Louis Esterhuizen. Handeklaptyd vir Ronelda Kamfer

21 May 201216 May 2012 By Versindaba

Verlede Vrydag kon ek skryf van Gilbert Gibson wat tans deel uitmaak vanj Ooteoote se “vertaallab”; vandag kan ek berig van twee omvattende onderhoude met Ronelda Kamfer wat ‘n week gelede in die NRC Handelsblad (11/05/2012) en De Volkskrant (12/05/2012) verskyn het. Hierdie onderhoude is gevoer na aanleiding van haar nuutste bundel, Santekraam, se ongekende sukses in…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 63
  • 64
  • 65
  • 66
  • 67
  • 68
  • 69
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • René Bohnen. Weerklink
  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon