Uittreksel uit: Die gesprek met literêre moeders: Krog se poësie en ’n vroulike literêre tradisie Louise Viljoen Enkele gedagtes oor die begrip “literêre tradisie” Daar bestaan verskillende maniere van dink oor die begrip tradisie en die wyse waarop die individuele skrywer hom- of haarself plaas met betrekking tot ’n bepaalde literêre tradisie. Literêre…
Poëtiese Leerjare
Poëtiese Leerjare Johann Lodewyk Marais Oor die jare was ek bevoorreg om ’n stuk of sewe akademiese lesings by te woon wat ’n buitengewone indruk op my gemaak het. Elkeen van die sprekers het oor ’n onderwerp gepraat en dit so boeiend gedoen dat ek my daardie geleenthede nog helder in die herinnering roep. Hierdie…
Andries Bezuidenhout. Waarom ek roep na jou vanaand
ʼn Brief oor Koos du Plessis op LitNet laat my op die internet rondsoek na plekke waarheen ʼn mens iemand sou kon verwys om inligting oor Gert Vlok Nel se lied “Waarom ek roep na jou vanaand” in die hande te kry. Ek kom toe op ʼn video af wat iemand op YouTube gelaai het…
Andries Bezuidenhout. Grootkoppe
“If you’re going to think of yourself in this game, or in this tradition, and you start getting a swelled head about it, then you’ve really got to think about who you’re talking about. You’re not just talking about Randy Newman, who’s fine, or Bob Dylan, who’s sublime, you’re talking about King David, Homer, Dante,…
Daniel Hugo. Geheime plesier
Geheime plesier Wanneer ’n digter prosa moet skryf of vertaal, word hy waarskynlik gouer moeg en verveeld as sy kollegas met die gelooide agterstewes wat ure agter ’n rekenaar kan sit om ’n roman soos ’n koraalrif te laat aangroei. Ek moes al ’n paar keer in my lewe lywige prosatekste vertaal, terwyl my…
Andries Bezuidenhout. Rockers en politiek
Ek het toevalling in Oudtshoorn verby RSG se verhoog gestap toe Karen Zoid daar opgetree het. Sy het ʼn pragtige weergawe van Leonard Cohen se “Hallelujah” gesing, asook ʼn nuwe, hartseer verwerking van “Afrikaners is plesierig” Die vertoning is lewendig oor die radio uitgesaai en ʼn omroeper wou van haar weet of sy iets vir…
Onderhoud met Luuk Gruwez
Om blare aan ‘n boom te hang Luuk Gruwez in gesprek met Louis Esterhuizen Luuk Gruwez (gebore in 1953) is tans een van die bekendste (en mees gewilde) digters in Vlaandere en Nederland. In 2007 verskyn Bandelose gedigte: 1977 – 1990 by Praag Uitgewers en bevat ʼn keur uit sy poësie wat deur…
Joan Hambidge. Ruth Padel
Ruth Padel: The poem and the journey And sixty poems to read along the way Chatto & Windus, Londen Random House 2007 Flapteks Stel jou voor iemand skryf oor die funksie van die digkuns en analiseer gedigte sodat almal dit kan verstaan en geniet? Camille Paglia se reeks onderhoudende essays Break, Blow, Burn…
