Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose

7 September 2026 By Versindaba

Metamorfose Ilse van Staden Julia het ʼn middelmatige, middeljarige bestaan as optometris in ʼn onuitsonderlike dorp, maar is nietemin dankbaar vir drie seëninge: haar oë, haar hande en haar onafhanklikheid. Dan word haar lewe ontspoor deur ʼn ernstige besering. Haar betrokkenheid by die beplanning van ʼn sensoriese tuin, haar kunstenaarbroer se nimmereindigende nuwe idees en…

Read More

Digtersprofiel: Bernard Odendaal

7 September 202629 August 2026 By Versindaba

Bernard Odendaal is op 15 Desember 1955 gebore. Sy grootwordjare bring hy deur op die kleinboerderybedrywige, lowerryke hoewe Harmonie, geleë in die Waterbrongebied buite sy geboortestad, Bloemfontein. Hy woon die Hoërskool President Steyn daar naby sy ouerhuis by. Sy naskoolse opleiding ontvang hy aan die Universiteit van die Vrystaat (Kovsies), met Afrikaans en Nederlands en…

Read More

Gerard Scharn. het was verschrikkelijk

6 September 20264 September 2026 By Versindaba

  het was verschrikkelijk   zwak van hoofd en slecht ter been ze gaan op krukken of op de ruggen van de sterken   het lazaret stroomt leeg de oorlog is gedaan de veteranen gaan de strijd weer aan maar nu met boze dromen   ze komen bij elkaar en zwijgen zoals destijds de quakers,…

Read More

Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

4 September 2026 By Versindaba

Spiraal Margaret Cordier-Biermann Verse wat inwaarts wentel, na die ontwakende mens. SPIRAAL is Margaret Cordier-Biermann se tweede Afrikaanse digbundel, ná haar debuut BUIGBREEK (Cordis Trust, 2021). In een-en-vyftig gedigte, verdeel in vyf afdelings, wentel die bundel inwaarts — van die kosmiese spiraal van die skepping na die enkele mens wat ontwaak, van seestrome en DNS na die…

Read More

Nuwe Bundel. Carina van der Walt: Frankofiel

4 September 2026 By Versindaba

Frankofiel Carina van der Walt Tussen verwondering en nuuskierigheid, tussen vreemd en bekend – in dié tussenruimte kan ’n vermoede ontstaan oor waar jyself vandaan kom. Dit is die genealogiese reis wat Carina van der Walt in haar gedigte maak. Via die vervolging van die Katare en die Franse Hugenote in Suid-Frankryk kom sy in…

Read More

Nuwe Bundel. Daniel Hugo: Vers & Kapittel III

4 September 2026 By Versindaba

Vers & Kapittel III Daniel Hugo Die derde bundeling van Daniel Hugo se artikels, rubrieke en resensies oor die poësie lewer onverminderde genot. Hugo skryf toeganklik en pittig oor die poësie, dit wil sê oor ’n onderwerp wat dikwels as verhewe of elitisties gesien word. Selfs in sy gewigtiger bydraes, soos die gedenklesings, wat heel…

Read More

Nuwe Bundel. Jeanne Henning Els: Vlerke is vir vlieg

4 September 2026 By Versindaba

Vlerke is vir vlieg Jeanne Henning Els sal ek my laaste woorde praat voor ek my vlerke sprei en hierdie wêreld se babelse verwarring agterlaat Oor die digter Jeanne Henning Els het ’n voorliefde vir mens en dier en verken graag stiltes en afdwaalpaaie. Sy het in die Paarl grootgeword en ’n honneursgraad in joernalistiek aan Universiteit Stellenbosch voltooi. Haar loopbaan as joernalis begin by Die Burger en mettertyd word sy vryskutskrywer…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Saterdagaand

4 September 2026 By Versindaba

  Saterdagaand Plettenbergbaai   Sy vra ek moet vir haar ’n sonnet skryf vir ’n Saterdagaand en die opdrag laat bespiegel en swoeg my dag en nag, en wil my amper tot raserny dryf.   Die vorm is aan my grootliks onbekend – iets waaraan die grotes hulle kon meet en my geslag bitter weinig…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • …
  • 1,169
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. Spartacus-dahlia
  • Loftus Marais. Veksilologie
  • Bernard Odendaal. Kaapse draai
  • Resensie: “Spiraal” (Margaret Cordier-Biermann)
  • Resensie: Om ’n Melkweg te skep (Erwin Rode)

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Resensie: “Spiraal” (Margaret Cordier-Biermann)22 October 2026

    Ek verwelkom kritiese lees, en ek is dankbaar vir die gedigte wat Marlies Taljard as juweeltjies uitgelig het. Die resensie…

  2. FRANCO COLIN on Loftus Marais. Veksilologie22 October 2026

    Merkwaardige beeld wat maar net weer die "show-don't-tell" beginsel by uitnemendheid bevestig.

  3. Jacobus Swart on Resensie: Om ’n Melkweg te skep (Erwin Rode)22 October 2026

    Welsprekende digter; welsprekende resensent.

  4. Fer on Andrea Sieberhagen. Sterrewag22 October 2026

    'n Treffende huldeblyk aan NP.

  5. Margaret Cordier-Biermann on Resensie: “Spiraal” (Margaret Cordier-Biermann)21 October 2026

    Baie dankie aan Marlies Taljard vir haar noukeurige lees van Spiraal. Ek is dankbaar vir die gedigte wat sy as…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon