Foto 5 -Skemeraand met volmaan https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678 slenterskemer vir NPVWL met respekte (Nog in my laaste woorde) soos die daguur voor my sneuwel is my spore vol berou oor lankgister se immer onvoltooide kring ek dra jou op, my jeug se liefste, aan die voornag se maan, wat vόl in haar…
Digtersprofiel: Lucie Möller
Lucie Möller promoveer in 1987 aan die Universiteit van Natal met ’n proefskrif oor die inheemse tale se invloed op die naamgewing in Namibië. Vir die afgelope dertig jaar publiseer sy plaaslik en internasionaal boeke, artikels en referate oor naamgewing. Enkele titels is byvoorbeeld A World of Names, Changing Place Names in Southern Africa, en Plekname…
Joan Hambidge. Prometheus
Prometheus ‘n paskwil vir VWL Ek is die vrou wat klippe kyk klippe uit ‘n Nagasaki swart ‘n walg wat nie wil vrek? wat duur die geskrif-se-hart die aasvoëls is te jonk vir my jul kopbene nog sien wit die bont vere hier en daar nog windkant teen ‘n bos sien vit…
Hennie Maartens. verlore
Foto 8: Weerkaatsings https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678 verlore sintuiglik tussen swart gate waar sterre swyg ‘n oomblik van verlies onomkeerbaar in verdriet die bossies staan verlate in die stiltes vir jou wat deel in grein is geselskap ankerloos skyn van sterre blik op bossies op neurone vasgelê word later verhaal dat liefde verlore…
Bester Meyer. Meturgeman
Meturgeman Vir die refleksie van iemand wat langs ʼn venster sit en bid dat ek jou toe ook moes begelei na die fontein waaruit ek indertyd moes drink was om toorwoorde op te roep uit die duister – want die deure van persepsie word nie alleenlik geopen deur die…
Miel Vanstreels. Lier
Lier Seuns van die kosskool nou in hul sewentigs sien ek hulle weer op Suster Agnes se terras, mossels met slaptjips, steak tartare, die suster se stoofvleis wat nog leef bestel al twee dekades lank elke jaar dieselfde © Miel Vanstreels, 2026 https://missiecollege-lier.blogspot.com/
Marieta McGrath. In ligte sirkels vasgehou
In ligte sirkels vasgehou Die NBA-speler laat die bal op sy vinger tol. ‘n Paar kinders staar hom grootoog aan – die tyd stol. Solank geen ander daarmee lol bly dit om en om gaan, laat hy die bal op sy vinger tol. Sal dié vuuroranje bal afrol, vra hulle oë,…
Stephan du Toit. np van wyk louw
Foto 18: Naghemel Rogge Cloof https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678 np van wyk louw in sutherland se kou getrou het twee soekers in sý spoor getrap rondom koffie in die bordienghuis was sy woorde in hul hand in hul mond met lensiesop sonder verraad in sý huis is hul ontvang by ‘n plaashek…
