dierenparkje een man zit op een bank kinderen voeren eenden een pauw pronkt hangbuikzwijntjes wroeten in de grond een klok slaat twaalf een hond slaat aan een moeder roept haar kind een moeder roept haar kind, ik hoor haar stem wanneer ik slaap, wanneer ik waak wanneer ik schreeuw om stilte,…
Miel Vanstreels. Insig
Insig Op die regte oomblik die regte boeke in die hande kry, daar is romanfigure wat my met een enkele sin ‘n reddende insig gebied het © Miel Vanstreels, 2026
Joan Hambidge. Cussons en “Verlief in Venesië”
I Verlief in Venesië Eenmaal in ‘n hooglied-eenmaal het ek in ‘n flikkerende stad gekom toe net nog ‘n laaste swaard van lig in ‘n laataand water vlam en swymelend van son en jeug en vaak gaan slaap op ‘n ou matras gestop met drome: en kuis maar rusteloos soos Sint Ursula van al…
Driekie Grobler. Reisiger
Reisiger met jou alleenreisdeur die wêreld waar jy telkens teleurgesteld moes omdraai altyd soekend na ‘n oase wat jy nooit kon vind smagtend na ‘n bestemming vaag en onbekend moes jy ten laaste die dal van doodskadu’ alleen binnestap soms ween ek nog stilweg oor wat kon wees maar besef met deemoed dat,…
Gerrit Theron. Die vuurhoutjie
Die vuurhoutjie ek het nie ‘n beiteltjie nie net ‘n kleine vuurhoutjie met ’n klein-klein swawelkop ek bekyk dit deeglik moet my vergewis of dit bruikbaar is wonder as ek dit sou stryk sal dit nog ontbrand ek stryk dit en ek stryk dit meteens is daar ‘n vonk en toe dit uit…
Digtersprofiel: Jennifer Pape
Jennifer Pape is gebore op Hennenman in die Vrystaat. Sy verwerf ’n BSc-honneurs in Geologie aan die UOVS en later ’n MSc in Geochemie by Wits. Sy skryf sedert haar studentejare gedigte, maar begin eers ernstig dig nadat sy die Stomme Jonge-digklub in Stellenbosch gestig het. Sy publiseer ’n handvol gedigte in Ons Klyntji en…
Nuwe Bundel. Erwin Rode: om ’n Melkweg te skep
om ’n Melkweg te skep Erwin Rode Wanneer ek vergaan het tot sterstof sal ek terugkeer na my tuiste in die verste ruimte – nuuskierig op soek na die kunde van waar alles begin het. Die gedigte in om ’n Melkweg te skep karteer – doodernstig én satiries – die onbarmhartige wyse waarop die mens…
Bekendstelling: om ’n Melkweg te skep
Op ouderdom 82 het Erwin Rode pas sy eie digbundel gepubliseer. Dit heet: om ’n Melkweg te skep. Die bundel sal op Sa. 5 September by die SA Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands (Kaapstad) bekendgestel word. Dit is ’n voorreg vir SASNEV om die lokaal beskikbaar te stel. Die bekendstelling…
