Foto 18: Naghemel Rogge Cloof https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678 np van wyk louw in sutherland se kou getrou het twee soekers in sý spoor getrap rondom koffie in die bordienghuis was sy woorde in hul hand in hul mond met lensiesop sonder verraad in sý huis is hul ontvang by ‘n plaashek…
Jasmyn Beetge. Bestemming
Bestemming woorde draf uit ‘n pen, uit ‘n gat oor die leë lyne van ‘n blad rowe vorm, rowe val af © Jasmyn Beetge, 2026
Joan Hambidge. Ander name die sluimer nog
Ander name die sluimer nog VWL, ‘n kort nota laeta fere laetus cecini, cano tristia tristis Ex Ponto III:IX:35 Uit die gevormde literatuur is daar steeds iets oneindigs te verhaal: ‘n voël in die oggend vroeg, vertaal onrus in die skynwerpers van taal. Was ek gewoon middeleeus, puur intellek, teenstand…
Hennie Maartens. winterbruid
winterbruid lemoenboom, o winterbruid spierwit bars jou bloeisels uit blare krul ineen in die koue lug ryp brand wit oor die grond se rug waar die eerste lenteknoppe uitbot bars die winter se laaste slot jou soete geur dring deur die winterkou en bring die hoop die lente bly getrou jy’s…
PEN Afrikaans. Nuusbrief: Junie 2026
Herinnering: Wat soek die uitgewer? Die eerste van ons reeks aanlyn sessies met plaaslike uitgewers vind vanaand plaas en ons sien uit daarna om heelwat van ons lede daar te sien. Bywoning is gratis vir lede, maar dit is belangrik om by penafrikaans@gmail.com te RSVP om deelname te bevestig en die skakel te ontvang. Vanaand se sessie…
Joan Hambidge. Digterlike verraad, ontrouheid, troueloosheid
I Betrayal: Power, Deceit and the Fight for the Future of the Royal Family deur Tom Bower is ‘n boek oor die Britse koningshuis. Dit fokus op die vertrek van Meghan en Harry. Skaars was hierdie boek gepubliseer toe was daar woedebuie van die geskryfdes, die Duke and Duchess of Sussex, wat die biograaf…
Joan Hambidge. Ballade van die Nagtelike Ure
Ballade van die Nagtelike Ure VWL ‘n pastiche Ons liefde het uitgebom tussen elfuur en kwart oor twee – hier lê ek kort voor dagbreek onrustig en absoluut verlee. Om elfuur was jou liggaam ‘n blote fantasie vir my; jy flirterend, aaiend met hom, alles so uiteindelik verby. Om twaalfuur hoor…
Digtersprofiel: Mellet Moll
Mellet Moll (1967 – 2024) is in Pretoria gebore en matrikuleer in 1984 aan die Hoërskool Waterkloof. Hy studeer Bedryfsingenieurswese aan die Universiteit van Pretoria waar hy die grade B.Ing, B.Ing (Hons), M.Ing en PhD in Bedryfsingenieurswese behaal. Hy spandeer die eerste helfte van sy professionele loopbaan in die industrie en ontvang post-doktorale opleiding in…
