Nasionale pad no.2 (another Grim(m) fairy tale) In die oksels van die oorbruê lê lappe vleiland nog bewaar. In die oksels van die oorbruê waar die dwerggans en die tronkvoël saam-saam nes kan maak. In die oksel van ‘n oorbrug lê my BMW se wrak: baksteen deur die voorruit…
Samespraak: Aankondiging
Neem asseblief kennis van die volgende seminare wat gedurende Februarie tot Mei 2026 op Samespraak gaan plaasvind. Deelnemers is Simone Atangana Bekono en Veronique Jephtas. Verlede jaar was Lynthia Julius en Jolyn Phillips skrywers in residensie op uitnodiging van Samespraak. Voorheen het ons ook al Alfred Schaffer en Nachoem M. Wijnberg as gaste gehad. https://www.samespraak.com/opkomende-seminare…
Stephan du Toit. Kuns
Kuns tot kuns is ons geroep uit die stof moet ons verrys kapelle sal ons verf hallelujas sal ons komponeer die skerwe van die wêreld sal ons met sonnette heg saam met leonard sal ons sing alles het ‘n bars dis wat die lig bring ons woorde sal ‘n weg na die…
Marthé McLoud. Rooikappie in die Suburbs
Rooikappie in die Suburbs Rooikappie trek haar Spark uit die motorhuis op pad om vir haar siek ouma Wedgewood nougat by Woolies te koop. Wrede Wolf kom met sy 4 x 4 aangejaag — skreeuende bande lê op sy toeter asof hy die pad besit. Haar gesig raak rooier as haar…
Nieuwsbrief Fietsvarianten
NIEUWSBRIEF FIETSVARIANTEN Toegevoegd: In ‘t Afrikaans
Stefanus S Vivier. Lydenswetenskap uit Sion
Lydenswetenskap uit Sion (Gesprek met Dr Komlos, Universiteit van Haifa, Mount Carmel, Haifa) hy praat oor quarks neutrinos neutron-sterre bohr se model en 1922 se nobel-prys die siekte het hom in die gesig geklap waar sy neus was is daar ‘n kankergat hy praat oor plekke in die ruimte swart plekke wat lig…
Digtersprofiel: Martina Klopper
Martina Klopper is in 1976 gebore en het grootgeword op Reitz in die Vrystaat. Sy matrikuleer aan die Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy het haar B.Mus-graad in 1999 behaal by die Universiteit van Pretoria. Sy voltooi in 2008 ‘n M.A.-graad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad. Haar debuutbundel, “Nadoodse ondersoek” (2010), ontstaan hoofsaaklik uit die gedigte…
Jakes Möller. Sosiale kommentaar
Sosiale kommentaar Die middelklas val breedweg te verdeel volgens vakansiebestemming: Berg, see of bos. Die ritsel van doringtak en blaar, ‘n stert wat kwispel in gras en ’n rimpeling oor ’n dier se vel. Die deining van golwe op strand, ’n bries wat aanlandig skuim en pluk aan ‘n strandsambreel. …
