Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Krige Visser. afskeid en vertrek

25 February 2026 By Versindaba

  afskeid en vertrek   tatta tjeers koebaai my lief   in Deanlaan nommer 5 wat in Nuweland sou kon wees moes ek ploeterpraat die aand na ons troue terug van Saldanha se Meerenskyn-onthaal dié frases uit grief moes uiter as nee maar dit tóé drieuur die oggend alleen van Rhodes Memorial se hoogtes geskree  …

Read More

Anzè Bezuidenhout. Oorwinning

25 February 2026 By Versindaba

  Oorwinning   my hart wou verdrink onder die gewig van ander se ongeduld, haat, stilte en swaarte van elke ongevoelige venynige woord skadu’s van onbekende môres het my lag verdring tog het die wete van gister se oorwinning my trots laat swel my laat besef ek is steeds wel   © Anzè Bezuidenhout, 2026…

Read More

Anzè Bezuidenhout. Verswelging

25 February 2026 By Versindaba

  Verswelging   harte word verswelg onder ‘n wit waas van breekbare klanke; gehate stiltes   versmagtend soos ‘n drenkeling in die dors na aanvaarding   die uitreik na die verstoteling wie se fondasies verkrummel in eensame soeke deur donker na lig na eiewaarde   deur die hel hier op aarde   © Anzè Bezuidenhout,…

Read More

AVBOB Persverklaring: JDL-prys vir poësie

25 February 2026 By Versindaba

  PRESS RELEASE   2026 JDL Award for Poetry: AVBOB invites publishers to enter their poets’ collections     AVBOB has officially opened entries for the second year of The JdL Award for Poetry. The award – named to honour the legacy of Johann de Lange, the late poet, translator, and editor-in-chief of The AVBOB Poetry…

Read More

Joan Hambidge. “Hierdie mens” en die ewige sirkelgang

24 February 2026 By Versindaba

  I In 1825 het Mendelsohn sy beroemde oktet vir strykers gekomponeer. https://www.youtube.com/watch?v=9JTH4ZdJcjk Besoek 22 Februarie 2026 Jou IP-adres bestaan uit 32 bisse wat in vier oktette verdeel is en wetenskaplikes meen nie-metale kry elektrone by en metale verloor dit weer weens atome se neiging om ‘n oktet te vorm. Die slotvers in die reeks…

Read More

Oproep voor referaten: Inter-Breyten – Breytenbach in context

24 February 202624 February 2026 By Versindaba

    Op 26-27 november 2026 heeft aan de Universiteit Gent het tweedaags online/offline congres “Inter-Breyten – Breytenbach in context” plaats. Het Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika organiseert de conferentie (www.afrikaans.ugent.be). De indiendatum voor voorstellen is 15 april 2026. Hiervoor kan het mailadres inter.breyten@gmail.com worden gebruikt.   Oproep voor referaten: Inter-Breyten…

Read More

Joan Hambidge. Stilstaande stilte

24 February 2026 By Versindaba

  Stilstaande stilte   Ontdek ‘n gat in my rugsak gelukkig ‘n klein Nähset uit die Austria trend hotel.   Geberg in ‘n Lufthansa-sak met ‘n notaboekie, pen vir opskryf; eerder afskryf.   Die kelner lag toe die naald van links na regs bedek met gare swart versteek.   Die notaboekie en draad verklap nogmaals…

Read More

Anton  Döckel. Tortelduif

24 February 2026 By Versindaba

  Tortelduif   Sy het klaar skottelgoed gewas sit langbeen voor die agterdeur blaas ’n warm beker koffie koud   Ek wag vir stories oud genoeg om te weet ek glo dié wat ek wil glo nie die een van die waterslang ek soek net die steen se bêreplek ek hou van stories wat my…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • 57
  • 58
  • 59
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon