Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Marieta McGrath. Koue stilte

19 February 2026 By Versindaba

  Koue stilte   Hulle kou die stilte. Man en vrou aan tafel gewikkel in ‘n klewerige mastikering. ‘n Geklik van tonge. Verbete valbyltande, soos naderende onheilshoewe. Eetgerei ‘n dans van staal teen Delft. Dit blyk albei hou die hef in een hand, die ander hand vurk skuld weg –   Hy aarsel. Instinktief stuur…

Read More

Miel Vanstreels. Buurman

19 February 2026 By Versindaba

  BUURMAN   Die buurman wat eens my spelende seuntjies bedreig het   en sedert daardie dag nog nie ‘n groet van my liefde ontvang het nie   daardie buurman is besig om te sterf,   toe ek vra hoe dit gaan, vra sy vrou of ek ’n oomblik tyd het,   in ‘n halfuur…

Read More

Daniel Hugo. Jakkalse in die sneeu

18 February 2026 By Versindaba

  In Maart 1943 besoek N.P. van Wyk Louw en sy vrou, Truida,  Zeekoevlei buite Kaapstad. Die geleentheid was ’n naweekkuier by hul vriend Gerrit Bakker, ’n Nederlandse boekhandelaar, wat ’n huisie daar besit het. Kort daarna skryf Louw die gedig “Seekoevlei”:   Die swart bleshoenders dryf verby agter die skraal wit riet en die…

Read More

Marthé McLoud. Die man in die maan

18 February 2026 By Versindaba

  Die man in die maan   Almal weet van die man op die maan met ’n bondel hout op sy rug  — so ver weg dat die dood hom miskyk.   Eeue gelede het hy op die Sabbat hout opgetel — asof alle dae dieselfde is. Sy skaduwee, nou op die maan.   In…

Read More

Stefanus S Vivier. Idee

18 February 2026 By Versindaba

  IDEE (Vir Czeslaw Milosz)   met smeulende pype , stoppelbaarde, glasskerwe in die hand en honger waghonde wat blaf oor heinings van veiligheid staar hulle na die dood van die IDEE wat swaelgeel sweet soos bitter amandels in laat herfs glo hulle dit was nie ‘n laan nie slegs ‘n veilige skuiling verdedig met…

Read More

Daniel Hugo. Ontslape digter

17 February 2026 By Versindaba

  Ontslape digter Herman de Coninck   Herman het in sy tuin gesit dat die sangvoëls hom inspireer maar toe koninklik ingedut   wanneer hy sy oë uitvee het al die merels reeds migreer sy ryme stilweg padgegee   nou sit hy daar doodverstom die groot stilte het gekom   © Daniel Hugo, 2026  

Read More

Joan Hambidge. Emosionele horlosies / kalenders affektief

17 February 2026 By Versindaba

  Emosionele horlosies / kalenders affektief   In ‘n brief aan Martin Amis op 13 Maart 1996, gepos uit Brookline, skryf Saul Bellow die dood van jou ouers is soos om deur ‘n spieëlglas- venster te ry: jy het nie geweet dit is dáár nie; tot die breekslag.   Jare daarna tel jy nog skerwe…

Read More

Nuwe digkompetisie: Stilte / Afskeid / Sprokies

17 February 20261 June 2026 By Versindaba

    Versindaba nooi graag digters uit om gedigte in te stuur met een van die volgende temas:   Stilte Afskeid Sprokie-“remix”   Die wenner ontvang R1500 prysgeld.   Vereistes   Gedigte oor die bogenoemde temas word in aanmerking geneem vir die kompetisie, hoewel ander gedigte steeds welkom is (maar nie as inskrywing vir hierdie…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 56
  • 57
  • 58
  • 59
  • 60
  • 61
  • 62
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon