Resensie: Mensig deur Leon Strydom. 2023. Imprimatur. ISBN 978-0-6397-6979-0 Gedigte © 2023 Leon Strydom Nawoorde © Ina Wolfaardt-Gräbe en Bernard Odendaal Resensent: Joan Hambidge I Hierdie bundel bevat ‘n handvol nagelate gedigte van die digter Leon Strydom wat in 1973 debuteer met Geleentheidsverse en in 1988 volg L.S. Sy debuut is bekroon met die Ingrid…
Tag: Bernard Odendaal
Rainer Maria Rilke. Vertaling in Afrikaans
Rainer Maria Rilke: Vertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Bernard Odendaal ’n Gewilde Duitse herfsgedig uit die twintigste eeu Hierdie gedig is opgeneem in die bloemlesing Die Lieblingsgedichte der Deutschen (“Die lieflingsgedigte van die Duitsers”); Piper Verlag, München, 2003; 25ste oplaag, 2021). Herbsttag Herr: es ist Zeit. Der Sommer war sehr groß….
Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans
Dit is tans ongelukkig so dat die meeste akademiese tydskrifte agter ‘n betaalgordyn lê en redelik ontoeganklik is vir mense wat nie daarop ingeteken is nie. Sodat ons lesers ingelig kan bly in terme van wat tans oor die letterkunde en, spesifiek, oor die poësie geskryf word, sal Versindaba in die vervolg ten minste die…
Gedig van die Maand: 8 Finaliste
1. Helsems ʼn Geneul by HvdB Dat sang verdígsel plooi tot klinkklaarheid – losserige wysheidkabaai wat, wys-wys die dye, uitflap kringelende molekuleverdigtings langs, die swygverskiete in – het vele al gesê, die lafaards. Jy, ingenieur, wou woord en noot legéér. Daar edelallooi van giet: singswaarde te smee vir die kruistog land van…
Nuwe bundel. Bernard Odendaal: Nootvat. Kwashaal. Stapel.
Nootvat. Kwashaal. Stapel. Bernard Odendaal In sy eerste bundel sedert hy in 2007 met Onbedoelde land gedebuteer het, besin Bernard Odendaal oor woordkuns, Afrikaans en die voortbestaan daarvan; gedenk hy die heerlikheid én verganklikheid van die mens, die natuur en die liefde; registreer hy maatskaplike verwording. ’n Verlore jeugwêreld en vriende word onthou; daar word gedink…
Onderhoud met Lynthia Julius (Uit die kroes)
Bernard Odendaal gesels met Lynthia Julius oor haar debuutbundel Uit die kroes Bernard Odendaal: Baie geluk met Uit die kroes. Na hierdie debuutbundel van jou het ons uitgesien sedert jy in 2018 in die Afrikaans-kategorie van die AVBOB-digkompetisie die eerste prys weggeraap het voor die neuse van talle gevestigde digters. In…
Bekendstelling: Huldiging van NP van Wyk Louw 50 jaar later
VWL 50 jaar later Fyn net van ’n durende versgesprek N.P. van Wyk Louw is al deur die literator Helize van Vuuren bestempel as die “heersende vors” van die Afrikaanse digkuns in die eerste helfte van die twigtigste eeu. Breyten Breytenbach sien sy as die “kroonprins”, en uiteindelike troonopvolger sedertdien. Vroeër vanjaar is Breytenbach…
Bernard Odendaal. “raar maak waar”
raar maak waar aan wyle ttc waarneem maak kwarke waar en leptone wat niks en nêrens was iets hier of daar donkerver sterre sterspirale sterrestelseltrosse ontketen glans en al ’n lig- palimpses wanneer ’n ruimteteleskoop se prakseerpupil skoon staar van nou tot toet op toet doofpotstil is beethoven sonder sy gehoor in…
