Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Clinton du Plessis

Clinton du Plessis. Die vaderland des aanstoots

6 December 20163 December 2016 By Versindaba

Die vaderland des aanstoots Iewers, tussen lojale patriotisme en digterlike sinisme, staan daar altyd ‘n kaal, gulsige keiser, met voete van klei, met sy gevreet op ‘n banknoot en sy rojale agterstewe in die land se botterbak. En wee die digter wat hom durf teëspreek. Vir menige skrywer word die vaderland, of dan eerder, die…

Read More

Clinton V. du Plessis. “Hallusinasie – onthou is drogbeelde”

27 November 201426 November 2014 By Versindaba

Hallusinasie – onthou is drogbeelde     Ek het gidse, aanwysers,  nodig om my te lei van die hede na die verlede die kronkelpad,   my onthou en jou vergeet net, dáár lê die onding.   Die ongeskonde era van die heuningby is verby die bedreigde skoenlapper fladder vlerkverdwaasd in reservate.   Die geskiedenis –…

Read More

Louis Esterhuizen. Die ganske wêreld in 140 karakters

6 August 20136 August 2013 By Versindaba

  Iemand het jare gelede teenoor my opgemerk dat “poetry will never lie down in the grave that has been prepared for it”. En telkens staan ek verstom oor  hoe hardnekkig dié gemarginaliseerde kunsvorm op soveel uiteenlopende – en hoogs kreatiewe – maniere haar na vore dring ten einde haar voortbestaan te verseker. Neem nou byvoorbeeld die hele kwessie…

Read More

Clinton du Plessis. Twee gedigte

11 November 201212 November 2012 By Versindaba

 Dorp   Die Portugees met die bakkery  en die Griek met die vis & chips was híér op die hoek,  híér waar die nou vreemde tongval  sit en skaak speel tussen die  Cd’s en die waslappe,  die selfoon-rechargers, die superglue,  plastiekwasskottels, naelknippers, wasgoedpennetjies,  die adibas-tekkies, ingevoerde grappe,  en die gordels  om stywer te trek om…

Read More

Clinton du Plessis. Aan die gatkant van die maan

19 August 2011 By Marlise Joubert

Aan die gatkant van die maan*   Etienne praat in die Victoria Manor oor vergeet & onthou & hy laat my dink: om te onthou is om selektief & nostalgies te vergeet, ek onthou; die Bruce Lee movies, no chinese & dogs allowed, aan die rand van die dorp – die draak wat wag met…

Read More

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon