Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Henning Pieterse

Joan Hambidge. Die oog wat hoor; die oor wat sien

12 August 2025 By Versindaba

  I  In 1983 verskyn Klankmanwoordboom deur Meyer van Rensburg (Human & Rousseau) wat die impak van klank in ‘n gedig ondersoek en ontgin. In Heenkoms wat by Imprimatvr verskyn in 2021 staan hierdie vers:   Beeldkontroleur   voeg visie by die woorde laat klank substansie kry beligte klankakkoorde crescendo vol verby tot lampelegkaart vierkant pas…

Read More

Henning Pieterse. ’n Huldeblyk aan Johann de Lange (22 Desember 1959-27 Maart 2025)*

4 April 20257 April 2025 By Versindaba

    In 2011, met die verskyning van Johann de Lange se bundel kwatryne Weerlig van die ongeloof, wens ek hom in ’n e-pos geluk met die bundel. Sy reaksie: “Nee wat, dis maar vingeroefeninge van ’n lui digter.” ’n Lui digter? Aikôna. Iemand wat 14 digbundels, twee kortverhaalbundels en ’n vrugbare blog geskryf het,…

Read More

Digtersprofiel: Henning Pieterse

11 December 202314 November 2023 By Versindaba

H. J. (Henning) Pieterse is gebore op 8 Augustus 1960 in Wageningen, Nederland. Hy is eindredakteur van John Boje se ’n Keur uit die Pelgrimsverhale van Geoffrey Chaucer (1989). Gedurende 1993–2003 is hy hoofredakteur van Tydskrif vir Letterkunde. Vir sy debuutbundel, Alruin (1989), ontvang hy die Eugène Marais en die Ingrid Jonker-prys. In 1998 verskyn ’n kortverhaalbundel, Omdat ons alles is en…

Read More

René Bohnen. Nat bome

21 October 201320 July 2024 By admin

Saterdag het dit hier by ons in die voorstede gehael en gister het dit gereën toe ons die pad vat na Melville. In Johannesburg beteken sulke weer deesdae meermale dat die krag af is. Die dooie verkeersligte dwarsoor die stad was dus ʼn vroeë aanduiding dat warm koffie ons nie eintlik gaan inwag in Sewendestraat…

Read More

Louis Esterhuizen. Wanneer digters spoor vat na die verlede

12 September 201313 September 2013 By Versindaba

‘n Besonder interessante publikasie wat hierdie naweek aan die handel beskikbaar gestel word, is Spoorvat – Skrywers en herinneringe wat deur Riana Scheepers en Leti Kleyn saamgestel en deur Lapa uitgegee word.  Met dié pretloop is daar sommer ‘n hele trop digters wat die wandeling meemaak, te wete Andries Bezuidenhout,  Zandra Bezuidenhout, Clinton V. du Plessis, Hans du Plessis, Heilna du Plooy, Louis Esterhuizen,  Joan Hambidge,…

Read More

Wislawa Szymborska – vertaling in Afrikaans

17 April 201318 April 2013 By Versindaba

Wislawa Szymborska – vert. deur Zandra Bezuidenhout & Henning Pieterse   AANTEKENING   Die lewe – die enigste manier om oortrek te raak met blaartjies, na asem te snak op die sand, jou vlerke te sprei ‘n hond te wees, of oor sy warm pels te streel;   pyn te onderskei van alles wat dit nie…

Read More

Andries Bezuidenhout. Bondige verslag oor gisteraand se poësievoorlesing

12 June 20094 September 2013 By Versindaba

Daar was nie dwerge met silwer skinkborde vol lyne kokaïen wat tussen skares met honger neuse rondloop nie. Daar was nie burleske dansers wat “allerliefste, ek stuur vir jou ‘n rooiborsduif” prewel nie. Daar was nie joernaliste van die smetpers om mense se indiskresies te boekstaaf nie. Daar was blykbaar van die jonger geslag sepiesterre,…

Read More

Charl-Pierre Naudé. Analise van ‘n gedig deur Danie Marais

14 May 200928 April 2012 By Marlise Joubert

Al is die poësie ’n misverstand: ’n Bespreking van “Geskiedenisles” deur Danie Marais   Die genoemde gedig kom uit Marais se pas verskene, tweede bundel, Al is die maan ’n  verstand.    Ek het die gedig reeds bespreek in ’n handleiding vir leserskringe as by uitstek tiperend van Marais op sy beste.    Dis interessant…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Maritha Broschk. tafelgebed
  • Stephan du Toit. Namib
  • Joan Hambidge. The upturn palm

Nuutste bydraes

  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop
  • Natasha Harmse. As ek na Desember luister

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon