Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Neil Cochrane gedig

Neil Cochrane. Asklepios skryf voor

24 March 2023 By Versindaba

  Asklepios skryf voor   Geleerde lyfartse, misken nie langer my versinnebeelding deur daardie gladdebek boodskapper se towerstaf met sy twee bronstige adders en daardie vieslike vlerkding waaronder hulle fornikeer prykend foutief in julle spreekkamers op letterhoofde van julle verenigings selfs op die rekwisiete van McDreamy en McSteamy die beneukte House vir die hele volk…

Read More

Neil Cochrane. Riemtelegram

13 February 202313 February 2023 By Versindaba

  Riemtelegram vir Nico   Moet uiteindelik bieg: ek was toe die Maandagaand in Muelmed ’n week vóór die Suster eers sou bel op die Saterdagmôre na soveel wik en weeg móés ek gaan groet het ’n paar tree teruggedeins vir jou roggelende skelet die warrelende stank en jou brommervingers.   Wil ook vir jou…

Read More

Neil Cochrane. Anne Boyer vaar uit

13 February 2023 By Versindaba

  Anne Boyer vaar uit In my case, however, cancer messed with the right bitch.   Skrik wakker, gefolterde vrou kreefgewas en chemodrup waarborg geen gelyke susterskap net jou witgekalkte lyf en die rooiduiwel se kotsende hel.   Ruk jou Your Oncology Journey aan flarde en strooi dit soos konfetti oor die uitskopstoele van die…

Read More

Neil Cochrane. Pas de deux

20 January 2023 By Versindaba

  Pas de deux   vir Roelf   Al besit ek Starbucks op alle lughawens en winkelsentrums bruis alle riviere met warm sjokolade en ravyne vul op met miljoenêrspasta sal jy my nooit weer vergesel en proe jou gunstelinge na niks.   Al slaap ek elke nag met nog ʼn man of tien tegelyk, stort…

Read More

Neil Cochrane. Ingrid gemedikeer

20 January 2023 By Versindaba

  Ingrid gemedikeer “met hulle verdwaas in inrigtings geskok met elektriese strome deur die katarakte van die sintuie”   bitterpil dagloom bitterpil dank my brein torring los deur monoamien en drank   lê ek op die ysterkooi om daarop te rus oral gee judasmiddels ’n verdowende kus   Valkenberg verblyf Sainte-Anne respyt weer is daar…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat

Nuutste kommentaar

  1. Cobus van den Berg on Krige Visser. parodie en ironie20 July 2026

    Dankie Krige. Ek lees dit oor en oor….sodat dit kan insink.

  2. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  3. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  4. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon