Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Nini Bennett resensie

Resensie: “laatnageilande” (Marlise Joubert)

28 July 2023 By Versindaba

      Resensie: laatnageilande deur Marlise Joubert. Naledi 2023. ISBN: 9 781991 256089 Resensent: Nini Bennett   Marlise Joubert is sedert 1970 werksaam binne die literêre toneel. Sy het ’n beduidende bydrae tot die Afrikaanse letterkunde gemaak en het bekendheid verwerf as digter, romansier, rubriekskrywer, radiodramaturg, vertaler van kinderboeke en as samesteller van die versamelbundel In…

Read More

Resensie: Polkadraai (Jerzy Koch)

2 December 20227 December 2022 By Versindaba

      Resensie: Polkadraai deur Jerzy Koch. Turksvy Publikasies, 2022 Resensent: Nini Bennett   Jerzy Koch is ’n Poolse letterkundige, vertaler, akademikus en digter, asook professor en hoof van die Afdeling Nederlandse en Suid-Afrikaanse Studies aan die Adam Mickiewicz-Universiteit in Poznań, Pole. In 2020 het Koch bekendheid verwerf met sy debuutbundel, Pleks van plaas: ’n…

Read More

Resensie: Verdeelde stand / Divided stance (Celesté Fritze)

6 July 20227 July 2022 By Versindaba

    Resensie: Verdeelde stand / Divided stance deur Celesté Fritze. Hemel & See Boeke, 2022. Resensent: Nini Bennett.   Celesté Fritze is ’n welbekende skrywer. Haar roman, Verlorenkop was op die kortlys vir die ATKV‑prosaprys 2017 asook die Jan Rabie Rapport‑prys (debuutwerk, fiksie) 2017. Sy wen ook die South Arican Literary Award 2018 se…

Read More

Resensie: “Mag die diep slaap jou dan” (Hilda Smits).

16 November 202118 November 2021 By Versindaba

    Mag die diep slaap jou dan deur Hilda Smits. Protea Boekhuis, 2021  Resensie: Nini Bennett   Die intimiteit van vervreemding   Die literêre gemeenskap het met verwagting uitgesien na Hilda Smits se tweede digbundel. Smits, ’n sielkundige, was die 2017-wenner van die Ingrid Jonker-prys vir die bome reusagtig soos ons was. Die digter…

Read More

Resensie: Hierdie Maandag is abstrak (Anita van der Walt)

22 July 202126 July 2021 By Versindaba

        Resensie: Hierdie Maandag is abstrak deur Anita van der Walt. Turksvy Publikasies, 2021.  Resensie: Nini Bennett   Turksvy Publikasies se jongste bundel is die debuut van die Kaapse dokter, Anita van der Walt. Met die eerste pandemiebundel, Maskers en Mure het die samestellers, Daniel Hugo en Francois de Jongh ’n belangrike leemte…

Read More

Resensie: Klinkklaar (Daniel Hugo)

7 June 20219 June 2021 By Versindaba

  Klinkklaar deur Daniel Hugo, Protea Boekhuis, 2021. Resensie: Nini Bennett. Daniel Hugo is ’n bekende en gerespekteerde digter en literêre vertaler. Hy is onlangs aangewys as wenner van Versindaba se Mont du Toit-kwatrynkompetisie. Klinkklaar, die sewentiende bundel op die digter se kerfstok, het 11 Mei by Protea Boekhuis verskyn. Hugo se eerste gedigte is…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon