Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Ronel de Goede gedig

Ronel de Goede. Die ganse van Meidoem

25 October 2024 By Versindaba

      Die ganse van Meidoem   die ganse van Meidoem wei vir tyd en ewigheid op die oewers van die verbeelding grootlyf streeppens rooibors: van elk ’n tweeling mik-mik hier na ’n insek      pik-pik daar ’n blaar wyd en syd gehuldig: eenvoudig wonderbaar sierlik verbeeld in hul dinglikheid   verf van kalksteen hematiet…

Read More

Ronel de Goede. kauri

27 June 202229 June 2022 By Versindaba

  kauri   Ouma se stopskulp in Ma se naaldwerkkissie waar sou dit vandaan kom hoe het sy dit in die hande gekry ’n kauri in die haai Karoo   die laat glip in die sokkie die woldraadjie natpunt gemaak deur die oog van die naald gemik die eerste stekies om die rand dan die…

Read More

Ronel de Goede. Herfs

19 June 202220 June 2022 By Versindaba

   Herfs ná sewe jaar se vergesigte van Valsbaai se kurwes eindelik weer ’n behoorlike Bolandse herfs   met okertinte en milde taferele wanneer blare swierig afdwarrel die laaste akkers op ’n afdak val eekhorings verbete skarrel om kos op te gaar hul saamgeflanste neste reeds flenters gewaai sou hulle nuwe tuistes beplan?   wingerde…

Read More

Ronel de Goede. Teddy & Nora

16 May 202217 May 2022 By Versindaba

  Teddy & Nora   Teddy & Nora het saam gelewe op Toys ‘R’ Us se uitverkooprak. En toe bankrotskap die baas laat bewe, ontsnap in ’n plastieksak.   Teddy & Nora het saam geswerwe; honger gely in New York se strate. Stry gekry – hul vryheid aan skerwe. Gevang oor hul doene en late….

Read More

Ronel de Goede. Don Fausto neem afskeid

19 June 202120 June 2021 By Versindaba

  Don Fausto neem afskeid   24 Junie 2012   jy’t my uitoorlê Ou Grote ek sou eers oor twee jaar aftree maar jy het my voorgespring en ons bondgenootskap verbreek ’n lang pad het ons saamgestap (dit vul my met heimwee) vandat ons op Pinta ontmoet het   ons het mekaar verstaan sonder veel…

Read More

Ronel de Goede. die rooi kruikie

29 April 20211 May 2021 By Versindaba

  die rooi kruikie   “Niña de color quebrado / O tienes amores o comes barro.” [Sallow-faced girl, either it’s love or you’ve been eating clay.] – Anoniem, Flor de varios romance nuevos y canciones (1598), nageskryf deur Lope de Vega, El acero de Madrid (1608)   in ’n skildery met ’n skildery omring deur skilderye…

Read More

Ronel de Goede. mingerhout

21 February 202119 February 2021 By Versindaba

  mingerhout   om wakker te word met die woord mingerhout nie te weet waar dit behoort   in die oerbos van die brein mingerhout wortel geskiet in die ondergrond   van vergeet se papiergrein mingerhout net ’n akkoord wat pront   en groen aanmeld      wellig ’n mingerhout om te boom in ’n gedig  …

Read More

Ronel de Goede. Ballade van die honderd dae

21 October 2020 By Versindaba

  Korona-gedigte     Ballade van die honderd dae ’n Wintervers   Die branders suis, die dae sleep. Ek sit aan tafel en lees koerant: “Syfers styg”. “In virus se greep”. Wat gaan word van die siekes in ons land? Hul “spartel om asem” en “verdrink” op ’n streep. ’n Malariapil maak mens glo “bestand”….

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon