Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
16 August 201319 August 2013

ATKV-Woordveertjiefinaliste vir poësieprys bekend gemaak

Dit is amper weer tyd vir die jaarlikse ATKV-Woordveertjies wat vanjaar op 13 September by D’Aria in Durbanville plaasvind. Dié toekennings het ten doel om uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord te bekroon en die finaliste in die onderskeie genres is pas bekend gemaak.

In die afdeling vir poësie is drie digbundels benoem, te wete Pirouette  van Aniel Botha (Queillerie), Kry my by die gewone plek aguur van Loftus Marais (Tafelberg) en Om die gedagte van geel  van Petra Müller (Tafelberg). Ons gelukwensing gaan aan al drie digters; welverdiend inderdaad.

Lees gerus sowel die onderhoude as die resensies wat ten tye van dié bundels se verskyning op Versindaba verskyn het. Die volledige berig kan hier op BooksLive gevind word.

Onderhoud met Aniel Botha. Resensie oor Pirouette deur Tom Gouws.

Onderhoud met Loftus Marais. Resensie oor Kry my by die gewone plek om aguur deur Marlies Taljard.

Onderhoud met Petra Müller. Resensie oor Om die gedagte van geel deur Joan Hambidge.

 

***

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← WA Hofmeyr-prys. Twee digbundels kop-aan-kop met ‘n prosawerk
Petra Müller bekroon met ATKV Woordveertjie vir Poësie →

1e kommentaar op “ATKV-Woordveertjiefinaliste vir poësieprys bekend gemaak”

  1. Johan Adendorff says:
    19 August 2013 at 18:29

    Interessant dat bundels wat maar bra power resensies gekry het (soos “Pirouette” hier en “in die skadu van soveel bome” vir die Marais-prys) nogal gewild is vir letterkundepryse…

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise
  • Stephan du Toit. Moed

Nuutste bydraes

  • Resensie: Steierwerk  deur Johan Myburgh
  • AVBOB Persverklaring
  • Wat lees jy? Living the ultimate carnivore lifestyle (Hendrik Marais)
  • Ferdi Wheeler. Remissie
  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges11 August 2026

    Dank. Albei is wonderbaarlike digters. Ek lees nou weer die hele Cussons en hoe sy Neruda en Borges vir ons…

  2. Mirinda on Krige Visser. lykskou10 August 2026

    Iets wat mens nooit sal vergeet nie....veral wanneer so jonk en sensitief...en die reuke sal mens altyd bybly...

  3. Eugene Vorster on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges10 August 2026

    Beste Professor Hambidge, baie dankie vir hierdie boeiende artikel. Dit inspireer ‘n mens om verder oor Borges & Cussons te…

  4. Dr PS Swathe on Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)6 August 2026

    Naledi, wat het hier gebeur ??

  5. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d