Meyer van Rensburg. Goue bolle

 

Goue bolle

Koepeltoring goud

in Kyiv vlam rasend op

as bombolle plof en bars

 

© Meyer van Rensburg, 2022

 

Bookmark and Share

Comments are closed.