Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Amanda Lourens. Swart Jan en Salome.

22 June 2011 By Versindaba

Die maand van Junie het vir my weinig meer opgelewer as eindelose nasienwerk, sodat ek glad nie juis bedroë is dat die maand se einde al in sig is nie.  Tog het die nasienwerk vir my ’n verrassing gebring in die sin dat ek vanjaar op my eie leesspoor deur die teks van Sewe dae…

Read More

Andries Bezuidenhout. Double negative

22 June 2011 By Versindaba

Nuutste poging tot portretstudie – Ivan Vladislavić. “Double negative” gelees en weer deur Goldblatt se “The structure of things then” geblaai. Wens ek kon skilder soos Goldblatt foto’s neem. Wens ek kon gedigte skryf soos Vladislavić romans skryf. (Die Meccano op die verfstuk kom uit “The exploded view”, of soos ek dit onthou. Ek oorweeg…

Read More

Andries Bezuidenhout. And I’m a tiny penny rolling up the walls inside

21 June 2011 By Versindaba

Things fall apart… Yeats en dan Achebe. En wat het Opperman nou weer geskryf? Iets soos: “trap versigtig, o altyd so versigtig, vir die gly, vir die terugglip tot vis”. ʼn Verwysing na omgekeerde evolusie – involusie? Iets wat iemand wat van beroerte moes herstel deeglik verstaan. Seker ook ‘n verwysing na “suip soos ʼn vis”….

Read More

Louis Esterhuizen. Nuwe tydskrif fokus op vertaalde poësie

21 June 201121 June 2011 By Versindaba

In die Nederlandse lettere klap almal tans hande oor ‘n nuwe literêre tydskrif wat pas daar tot stand gekom het; ironies genoeg in dieselfde week as wat staatsekretaris Halbe Zijlstra die subsidie aan alle literêre tydskrifte opgehef het. Hierdie opwindende inisiatief genaamd Terras, staan onder bestuur van  Ehud Neuhaus, Erik Lindner, Miek Zwamborn en Ruth…

Read More

Andries Bezuidenhout. Maanverduistering

20 June 201120 June 2011 By Versindaba

           Foto: Ewan Dressel   Donker daar bo vanaand sodat jy ʼn fakkel sou benodig om daai man vir ʼn high-five te vind. Seker koud ook. ʼn Vuiloranje diskus uit ʼn boksie Smarties wat een of ander kind vir te lank gesuig het – dit wil laat aanhou en aanhou en nie kan sluk nie….

Read More

Louis Esterhuizen. TS Eliot se werksaamheid as uitgewer

20 June 201119 June 2011 By Versindaba

Na alle waarskynlikheid is T.S. Eliot vanweë sy betrokkenheid by Faber & Faber vanaf 1925 tot en met sy dood in 1965, een van die beroemste uitgewers van digbundels van alle tye. Op Faber & Faber se weblog, The Thought Fox, het ene Robert Brown onlangs dan juis uitvoerig geskryf oor Eliot se betrokkenheid by…

Read More

Marlies Taljard: Sprokies

17 June 201116 August 2011 By Marlies Taljard

In moderne tye geniet outeurs soms byna goddelike status. Daarvan getuig die eerbied en waardering waarmee allerweë na die werk  verwys word van bekende skrywers soos Shakespeare, Pablo Neruda, T.S. Elliot en duisende ander. Maar hoe gemaak met literêre produkte soos sprokies, mites en legendes waarvan die skeppers onbekend is? Kan dit ook as letterkunde…

Read More

Louis Esterhuizen. Lieke Marsman wen twéé belangrike debuutpryse

17 June 2011 By Versindaba

Gisteraand is dit tydens die Poetry International Poetry Festival te Rotterdam bekend gemaak dat Lieke Marsman se debuutbundel, Wat ik mijzelf graag voorhoud, vanjaar met die C. Buddingh-prys bekroon is. Soos dit die geval is met ons eie Ingrid Jonker-prys, is dié bekroning vir die beste debuutwerk van die voorafgaande jaar. Terselfdertyd is dit ook…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 101
  • 102
  • 103
  • 104
  • 105
  • 106
  • 107
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Nuwe Publikasie. Yves T’Sjoen & Alwyn Roux: Repliek
  • Johann Lodewyk Marais. Die Kaap, die Swartland en W.E.G. Louw op Stellenbosch
  • Sia Matthews. Die Vrou in Haar
  • Joan Hambidge. Op die narreskip
  • Karina Nel. Okerstof: Nicolaas

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon