Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Amanda Lourens. Anderkant Neverland

3 June 2011 By Versindaba

Dit is met dieselfde gevoel as op skool toe jy jou projek ’n paar dae laat gaan inhandig het – beskaam en duik-duik net ingeval jy te veel aandag trek – dat ek vandag my virtuele paadjie stap om my erg agterstallige blog te kom aflewer.  Mei het gesorg dat ek stigtelik besig is met…

Read More

Andries Bezuidenhout. Donker, donker land

3 June 2011 By Versindaba

ALBERTINA SISULU (21 Oktober 1918 – 2 Junie 2011) op lynwoodweg teen ʼn lamppaal die nuus vanoggend. in linden, in ʼn stoel, terwyl sy nuus kyk knik haar kop sylangs. “hero of the struggle dies,” sê een koerant. “last chapter in a love story,” ʼn ander. en dan die kommentaar – “lala ngoxolo, mama, comrade.”…

Read More

Louis Esterhuizen. Fotoverslag: Die toewyding van ‘n groenteboer

3 June 20112 June 2011 By Versindaba

Onlangs moes ek ‘n Agterstoep-bydrae lewer vir rooi rose. Die inspirasie tot my stuk was ‘n foto wat Marlise se seun, Pierre, vir ons gestuur het. Ongelukkig het rooi rose se templaat nie die gebruik van foto’s by Agterstoep toegelaat nie en het die foto dus agterweë gebly. Maar – Pierre het toe met verloop van…

Read More

Marlies Taljard – Beeld en teks 4: Marlene Dumas – Art doesn’t speak unless it’s spoken to

2 June 20114 June 2011 By Marlies Taljard

  In die vorige drie gesprekke het ek probeer aantoon hoe die eeue-oue tegniek van ekfrasme in die praktyk funksioneer. Ekfrasme is sodanig deel van alle kunste dat ‘n mens dikwels skaars daarvan bewus is dat dit inderdaad gebeur – as ‘n digter nie (soos in moderne gedigte die neiging is) sy bronne eksplisiet bekendmaak…

Read More

Andries Bezuidenhout. Poësie en musiek gemeng in ʼn oeuvre van klinkklare meriete

2 June 20112 June 2011 By Versindaba

Daar wen Leonard Cohen toe nou die “Prince of Asturias” literêre toekenning in Spanje. Dit word in Oktober aan hom oorhandig, saam met ʼn vuis vol banknote. Volgens die beoordelaars het Cohen drie generasies wêreldwyd beïnvloed “through his creation of emotional imagery in which poetry and music are fused in an oeuvre of immutable merit.”…

Read More

Louis Esterhuizen. Die naakte skaakopponent

2 June 20112 June 2011 By Versindaba

Via ‘n skakel op Jan Pollet se webblad land ek op die Archives of American Art waar ‘n onderhoud met Eve Babitz, die dame wat hiernaas naak sit en skaak speel teen die beroemde kunstenaar, Marcel Duchamp,  gelees kan word. Die onderhoud is op 14 Junie 2000 met haar gevoer. Volgens die inleidende artikel vorm dié foto…

Read More

Louis Esterhuizen. Kate Moss koop Coleridge se heiligdom

1 June 20111 June 2011 By Versindaba

Kate Moss, allerweë bekend as ‘n ietwat kontroversiële model en sosiale vlinder, het die bewakers van kulturele erfenis en fatsoenlikheid onkant betrap nadat dit bekend gemaak is dat sy Samuel Coleridge se historiese huis, The Grove, in Highgate, Londen, vir die bedrag van 8 miljoen pond gekoop het. Volgens The Guardian se berig het Coleridge dié…

Read More

Hannalie Taute. Pillow Blog

31 May 201131 May 2011 By Versindaba

  Gebore op n surrealistiese, bygelowige dag: 13 Augustus 1977. Woon tans in n snaakse huisie aan die voet van die Outeniqua berge, waar ek spoeg, plak, verf, bind en boeke verslind.  (Vele werke pronk in privaat versamelings). Ek is n moeder van twee, skepper van vele en n “beter helfte” vir n padda-prins.  …

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 104
  • 105
  • 106
  • 107
  • 108
  • 109
  • 110
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Nuwe Publikasie. Yves T’Sjoen & Alwyn Roux: Repliek
  • Johann Lodewyk Marais. Die Kaap, die Swartland en W.E.G. Louw op Stellenbosch
  • Sia Matthews. Die Vrou in Haar
  • Joan Hambidge. Op die narreskip
  • Karina Nel. Okerstof: Nicolaas

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon