Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Louis Esterhuizen. Verlore e.e. cummings-gedig gevind

31 May 201131 May 2011 By Versindaba

In ‘n omvattende berig op The AWL se webtuiste, het die Britse biograaf, James Dempsey, verlede week bekend gemaak dat hy ‘n onbekende gedig van e.e. cummings tussen Scofield Thayer se korrespondensie gevind het. Dempsey werk tans aan ‘n biografie oor die voormalige uitgewer en eienaar van die tydskrif The Dial. Aangesien Thayer ‘n vroeë…

Read More

Desmond Painter. Tot lof van ou mans…

30 May 201130 May 2011 By Versindaba

Vanoggend, drie dinge oor oud word — en oor ouer wordende mans spesifiek: ‘n Artikel van my oor Bob Dylan se 70ste verjaardag het gister in Rapport verskyn. Danie Marais verjaar vandag — ek sal nie sy ouderdom verklap nie, maar hy is gewis nie meer 39 nie… En Pieter Odendaal raps “die ouer garde” oor…

Read More

Pieter Odendaal. ’n Rap vir die ouer garde – repliek op Heilna du Plooy

29 May 201120 July 2024 By admin

Professor Du Plooy se gebruik van Mahler se vyfde simfonie as ’n paradigmatiese voorbeeld van die tipe denke wat sy voorstaan spreek boekdele oor haar verstaan van die teenswoordige oomblik. Sy beweer dat daar ’n gebrek is “aan die vermoë om ‘volgehoue’ en gedrae te dink, te wag vir die regte laaste noot, vir die…

Read More

Louis Esterhuizen. Ons bloedband met grond

27 May 2011 By Versindaba

Vanoggend ontvang ek die kostelike foto hiernaas van een van ons gewaardeerde krygers en meteens plaas dit sy mees onlangse bundel, die beginsel van stof, in ‘n totaal ánder perspektief. Die rede daarvoor is waarskynlik omrede die kwessie van grond nog altyd ‘n hoogs kontensieuse en emotiewe aangeleentheid is; in hoofsaak vanweë die feit dat ‘grond’…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die Fluitende Predikantsvrou

27 May 201127 May 2011 By Versindaba

Dis suiwer poësie. Dis hoë kultuur. So hoog as wat dit kom. Boonste rakke. Hoër as die boonste rakke. Dis nie uit die boonste rakke nie. Dis ver bo die boonste rakke. Dis op die hoogste dakke. Dit laat Afrikaans saam met die ander wêreldtale praat. Nee! Sing! Dit laat Afrikaans saam met die ander…

Read More

Louis Esterhuizen. Osama Bin Laden se afwesige kuberspoor

27 May 201125 May 2011 By Versindaba

Ek het nou nie juis gedink om iets oor Osama Bin Laden se onlangse dood te skryf nie, maar toe lees ek die volgende berig op Yahoo.com se Nuusblad raak, wat my toe tog geïnteresseer het. Soos almal weet, het Bin Laden daarin geslaag om die Amerikaanse snuffelnetwerk vir jare suksesvol te ontduik; ten spyte daarvan dat…

Read More

Desmond Painter. Terug na Turkye 2 (Nazim Hikmet)

26 May 2011 By Versindaba

Nazim Hikmet is Turkye se beroemdste en waarskynlik belangrikste digter. Hy is in 1902 in Thessaloniki gebore, toe nog deel van die Ottomaanse Ryk (vandag is dit natuurlik deel van Griekeland). Hy was ‘n politieke aktivis (sommige verwys na hom as ‘n “romantiese kommunis” of “romantiese rewolusionêr” — beskrywings waarna elke skrywer myns insiens gerus…

Read More

Louis Esterhuizen. Die metafoor as lugdrukboor

25 May 201125 May 2011 By Versindaba

Ons weet almal dat die metafoor die lugdrukboor van die digkuns is, want dit is juis daardeur wat ‘n gewone prosateks resonansie (of is dit nou stoornis?) verkry en as iets poëties beskou word. Daarom dat ‘n artikel oor metaforiese taalgebruik en hoe dit ons denke beïnvloed op Psychology Today se webblad my aandag getrek…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 105
  • 106
  • 107
  • 108
  • 109
  • 110
  • 111
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon