Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Andries Bezuidenhout. Gelaaide pistole in Winburg se kerk

18 May 201117 May 2011 By Versindaba

Winburg is in 1842 as dorp geproklameer, dus een van die oudste Vrystaatse dorpe (ek dink Philippolis is ouer). Ek hou van die dorp se plein – veral die kerkgebou (in 1899 gebou), maar ook die munisipale kantore. ʼn Ou hotel se balkon kyk op die plein uit, maar dit word deesdae ʼn “lodge” genoem…

Read More

Pieter Odendaal. MOJO-week (of, hoe om teen apatie te veg)

17 May 201120 July 2024 By admin

Ek en my vriende het die afgelope ruk vreeslik gal gebraak rondom bottels wyn oor die onwilligheid van die meeste van ons medestudente om oor warm onderwerpe te debatteer. Dink byvoorbeeld aan studente se onwilligheid om oor rasseverhoudings in vakke soos Engels, Geskiedenis en Sosiologie te praat. Hierdie onwilligheid gaan dikwels met apatie en onkundigheid gepaard,…

Read More

Desmond Painter. Bootjie na Kammaland

17 May 201117 May 2011 By Versindaba

Ek lees op BBC News: “Italy has warned that an influx of Tunisian migrants arriving on its shores could have devastating consequences for all European nations. / Interior Minister Roberto Maroni said migrants who have landed on the island of Lampedusa threaten the institutional and social structures of Europe. / The EU border agency is…

Read More

Andries Bezuidenhout. Kort verslag oor Saterdagaand se gedoente

16 May 20114 September 2013 By Versindaba

Ek ry Saterdagaand om 23:00, min of meer, uit Mamelodi. Suksesvolle aand met gedigte en musiek. En bier en halwe hoenders met tjips. En die oorblufte gesigte van ANC-werkers wat in ʼn BMW met luidsprekers op die dak verbyry om propaganda vir die aankomende plaaslike verkiesings te maak. Vir ʼn oomblik het hulle stilgebly om die…

Read More

Danie Marais. “Terrible Dreams” (Sinclair Beiles)

16 May 201116 May 2011 By Marlise Joubert

  In BY van Beeld (Saterdag, 14 Mei 20011) het ‘n artikel oor die Suid-Afrikaanse Beat-digter Sinclair Beiles verskyn wat hier gelees kan word.  As toevoeging word die gedig Terrible Dreams van die digter hierby gevoeg. Die koerant het nie daarvoor plek gehad nie, maar dit sê vir my baie oor die tragedie van sy lewe.* Terrible Dreams  …

Read More

Andries Bezuidenhout. Der Erlkönig en die Oak Tree King

13 May 201117 May 2011 By Versindaba

Josh Ritter se weergawe van Erlkönig is nie ʼn letterlike vertaling van Goethe se gedig nie. Sy melodie gebruik ook slegs temas uit Schubert se dramatiese toonsetting. ʼn Belangrike verandering wat intree is dat die Elwekoning in die oorspronklike gedig die kind gewelddadig met hom saamneem. Josh Ritter se “Oak Tree King” is meer subtiel…

Read More

Andries Bezuidenhout. Burgersdorp in beeld, of twee beelde

10 May 201117 May 2011 By Versindaba

I Burgersdorp, in die Noordoos-Kaap naby die Garieprivier en dus die Vrystaat se grens, is een van die plekke wat ’n besonderse rol in die stryd om die erkenning van Afrikaans gespeel het. Inwoners van die dorp het in 1893 reeds ’n taalmonument opgerig: ’n klassieke marmerbeeld van ’n vrou wat ’n boek in haar…

Read More

Andries Bezuidenhout. David Kramer oor die fracking-besigheid

6 May 201117 May 2011 By Versindaba

Gaan loer gerus hier in. David Kramer praat oor die Karoo, wat dit vir hom beteken, en fracking. Mooi beelde van die landskap. Kyk sommer ook na ‘n video vir “Onnerwater“!

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 107
  • 108
  • 109
  • 110
  • 111
  • 112
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon