Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Marlies Taljaard.Beeld en teks 2: Thomas Baines – Johann Lodewyk Marais

5 May 201117 May 2011 By Marlies Taljard

In my vorige artikel in die reeks Beeld en teks het ek daarop gewys dat wanneer ‘n digter ‘n gedig oor ‘n reeds bestaande kunswerk skryf, daar altyd interpretasie van die oorspronklike kunswerk plaasvind. In hierdie artikel toon ek aan hoe die interpretasie van ‘n bestaande kunswerk wat verteenwoordigend is van ’n bepaalde ideologiese ruimte,…

Read More

Andries Bezuidenhout. Ons wag vir water in Marquard

4 May 201117 May 2011 By Versindaba

Die argitektuur van kerke en banke, steeds ʼn onderwerp wat my boei. In my vorige blog het ek skrams verwys na kerkargitektuur en nasionalisme – die stryd tussen die Sappe en Natte van Smithfield oor wat met die sandsteen kerkgebou moes gebeur. ʼn Hele ruk gelede het ek meer uitvoerig oor banke geskryf – lees…

Read More

Pieter Odendaal.Tussen al die êrense, en nêrens

1 May 201120 July 2024 By admin

Ek en my pa het die afgelope Familiedag weer sy ouers se grafte besoek. Dit was reënerig en modderig – regte begrafnisweer. Bainsvlei het oop voor ons gelê. “Op helder dae kon ek die Krugersdrifdam van daardie koppie af sien blink,” wys my pa. Hy het hier tussen die koppies en die doringbome buite Bloemfontein…

Read More

Desmond Painter. Terug na Turkye (‘n Voorwoord)

29 April 201117 May 2011 By Versindaba

Niemand wat Turkye al ooit besoek het sal verbaas wees dat dit ‘n land van digters is nie. Om mee te begin, Istanboel is so blerrie mooi ‘n mens loop amper in ‘n soort geparfumeerde beswyming deur haar strate — van haar Moskees na haar markte, van haar statige, ouwêreldse houthuise na haar soutwater sloep, die Straat van Bosporus, vanwaar…

Read More

Amanda Lourens. Langnaweekgedagtes: Die tier, die lam en die viool

28 April 201117 May 2011 By Versindaba

Dit was met ’n warm gevoel van samehorigheid dat ek gelees het van die ander bloggers wat al hier in April net so vuisvoos en vaal om die kiewe as ek voel.  Dus geniet ek die paar rustige dae met oorgawe, en het my selfs deur my kinders laat oorreed om vir die eerste keer…

Read More

Philip de Vos. Die Boek wat my lewe verander het

22 April 201117 May 2011 By Versindaba

       Dikwels is daar die klein dingetjies wat jou lewe vir altyd verander. In my eie lewe is daar ‘n paar wat ek goed onthou: Daardie dag toe ons kooroefening by Hoërskool Sentraal gehad het en ek op ‘n stoel naby mnr. Casaleggio gesit het. Sy opmerking was seker maar bloot toevallig: “Eendag…

Read More

Marlies Taljaard. Beeld en Teks 1: Achilles se skild – T.T. Cloete

18 April 201117 May 2011 By Marlies Taljard

  In T.T. Cloete se nuutste bundel, onversadig (2011) verskyn op p. 82 die gedig “Achilles se skild”. Hierdie gedig vertel die verhaal van Hefaistos, die god van vuur, wat Achilles se skild in sy smidswinkel maak: “vyf lae diep lê hy laag op laag / vir die smee van die reliëfs diep genoeg /…

Read More

Pieter Odendaal. Oor Larkin en die liefde, o die liefde

18 April 201120 July 2024 By admin

Die meeste versaaktes eet berge sjokolade, drink bierriviere leeg of wandel doelloos in woude vol winkels rond om die brandbeeld van hul geliefde se gesig, die lenige hande, die soepel mond, uit hul kop te kry. Ander radeloses kies om iewers onder ’n boom te gaan sit en te lees. Te lees en te lees…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 108
  • 109
  • 110
  • 111
  • 112
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon