Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Andries Bezuidenhout. Orrels wat gorrel, honde wat steun

24 May 201117 May 2011 By Versindaba

Baie mense weet van die dorpie Nieu-Bethesda danksy Helen Martins, die vrou van die Uilhuis en die onderwerp van Athol Fugard se toneelstuk The Road to Mecca. Die toneelstuk is later verfilm met Kathy Bates en Fugard persoonlik in van die rolle. Fugard speel die rol van die dominee, Marius Beyleveld. Die dorp is in…

Read More

Louis Esterhuizen. Tunisiese digter by Poetry International

23 May 201123 May 2011 By Versindaba

Amina Saïd is ‘n Tunisiese digter wat tydens die komende Poetry International fees in Rotterdam gaan optree. Met Poetry International Web se voorlaaste uitgawe word daar onder andere op dié uitsonderlike digter gefokus. Saïd is in 1953 in Tunisië gebore; haar vader was Tunisies en haar moeder Frans. Boonop het sy Engels aan die Universiteit van…

Read More

Desmond Painter. Antonin Artaud, die remix

23 May 201123 May 2011 By Versindaba

  Moving Poems is nou ‘n lekker webblad om ‘n halfuur of wat by te vertoef: ‘n hele argief ‘videogedigte’, voorlesings deur digters vergesel van videobeelde en soms musiek. Vanoggend het ek met groot genot gekyk na ‘n “mix” deur DJ Spooky — van musiek, diverse beeldmateriaal en Antonin Artaud se stem. Kyk gerus hier:   Antonin Artuad…

Read More

Andries Bezuidenhout. Way over yonder in the minor key

23 May 201122 May 2011 By Versindaba

Harry Kalmer het ʼn skakel na hierdie video op Facebook gesit. Dis Billy Bragg, saam met Wilco as backing band en die ongelooflike Natalie Merchant wat Bragg se stem komplimenteer. Woorde deur Woody Guthrie, natuurlik: I lived in a place called Okfuskee And I had a little girl in a holler tree I said, little…

Read More

Philip de Vos. Vir my liewe Moeder

22 May 201123 May 2011 By Versindaba

  Dit is tog te lekker om altyd iets of iemand te blameer vir my sogenaamde tekortkominge, maar ek glo vas dit het iets te doen met hoe die sonne en die mane en die sterre gestaan het daardie oggend toe ek op 16 Junie om 6:35 in Bloemfontein die eerste lig gesien het.  …

Read More

Desmond Painter. Na afloop van nog ‘n semester

20 May 201120 May 2011 By Versindaba

Dit voel soos ‘n hergeboorte: die voorgraadse lesings is verby, die merkwerk is gedoen, die predikaatpunte is op die sisteem gelaai… Skielik is dit weer moontlik om die dae sinvol te beplan, om tyd te maak vir dinge soos lees. Ek lees Fanon vir ‘n referaat wat ek volgende maand by ‘n teoretiese sielkunde kongres in Griekeland…

Read More

Marlies Taljard. Beeld en teks 3: Onderhoud met Heilna du Plooy

19 May 2011 By Marlies Taljard

Vir die derde artikel in die reeks Beeld en teks het Heilna du Plooy, van wie reeds twee digbundels verskyn het, ingestem om te praat oor die gedig “Chiaroscuro” uit haar eerste bundel Die donker is nooit leeg nie. Heilna, baie dankie dat jy bereid was om iets te rep oor jou werk, vir ons…

Read More

Heilna du Plooy. ‘n Adagietto vir die milleniums.

18 May 2011 By Marlise Joubert

    ‘n Adagietto vir die milleniums   Die kognitiewe paradigma wat deesdae so sterk figureer in soveel verskillende wetenskappe, maak ‘n mens opnuut attent daarop dat jy funsioneer en dink soos wat jy geprogrammeer is. Daar is eenvoudig bepaalde raamwerke of rame van kennis wat van kleins af aangeleer is en waarin ‘n mens…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 106
  • 107
  • 108
  • 109
  • 110
  • 111
  • 112
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon