Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Wicus Luwes. Koorsang as behandeling vir vals stemme

4 December 20164 December 2016 By Versindaba

Ek het onlangs op ‘n interessante woord afgekom. Die woord het aan die een kant te doen met sang en aan die ander kant met beurte. Ons besef nie eintlik dat baie van ons daagliks daarby betrokke is nie. Dit klink miskien ‘n bietjie vreemd, aangesien dit nie algemeen gebruik word nie. Die woord, antifoon,…

Read More

Wicus Luwes. Jou naam as metafoor

24 November 201626 November 2016 By Versindaba

Sy name was Andries Lodewicus Stefanus, maar die mense het hom Boet genoem. Ek verwys nou hiermee na my oupa – die een na wie ek vernoem is. Ek dink dikwels daaraan dat ek ook Andries gedoop kon gewees het, of Stefanus. Natuurlik kon ek ook Dries, Stefan, Stef of Boet geword het. Ek het…

Read More

Helize van Vuuren. Breyten Breytenbach se Die na-dood (2016)

18 November 201613 February 2017 By Versindaba

Breyten Breytenbach se Die na-dood (2016): ’n Afrika-sprokie of ontstaansmite oor blindemolle en ’n koningin met “’n ware towerstaf” “Die jare gaan verby…maar mens se sondes is geneig om jou in te haal. Eintlik was dit sommer lawwigheid van my en ek was aan die begin nogal half trots dat niemand my uitgevang het nie….

Read More

Dewald Koen. Van digters en resensente gepraat

14 November 201615 August 2017 By Versindaba

 Van digters en resensente gepraat   Ek is dank verskuldig aan die digter Peter Blum vir die titel van hierdie blog. Nie net klink dit (aldus my) “indrukwekkend” nie, maar is die verwysing na Peter Blum heel gepas binne die konteks van die blog se onderwerp. Die meeste poësieliefhebbers het heel waarskynlik al Blum se…

Read More

Andries Bezuidenhout. Nocturnes

14 November 201614 November 2016 By Versindaba

1. NAGSKAP   As ek ʼn kleur donkerder as swart kon vind sou ek ʼn doek daarmee beskilder en dan swart gebruik om my landskap mee op te helder   ʼn Karakter in Kazuo Ishiguro se kortverhaal Nocturne aan die woord: “If it’s pop they want, it’s pop I play. R&B? Fine. Car commercials, the…

Read More

Gisela Ullyatt. Fragmente en ’n reis.

13 November 201613 November 2016 By Versindaba

fragment-as-inleiding die middag se long is broos, verdraaide haikoe, verbreek: ek bou sillabes teen lig     fragment #1 na-middag in blom: tatoeëermerke van die son teen deur en muur   fragment #2 teen badkamerruit vlek die laatmiddag: haikoe in vuur fragment #3 onder in my glas: klein Verneukpan krakeluur fragment #4 ry, want die…

Read More

Wicus Luwes. Oktoberfest in Münchenistan

12 November 201612 November 2016 By Versindaba

Die ‘craft’-bier fenomeen is nog altyd vir my interessant. Ek maak ‘n punt daarvan om ‘n restaurant se eie bier te drink, of ten minste te proe, wanneer ek by plekke aandoen wat ‘n tuisbrouery of in-huis brouery het. As student het my vriende hulle eie bier probeer brou in klein Sputnik-wasmasjiene. Die Sputnik-wasmasjien was…

Read More

Andries Bezuidenhout. Then you got away

11 November 201611 November 2016 By Versindaba

Daar is Leonard Cohen toe nou dood. Ek het gister sy nuwe plaat gaan koop en in die kar rondgery om daarna te luister. Dis pragtig. Ek treur nie oor sy dood nie. Almal het dit verwag en hy het dit self voorspel – dis die tema van sy laaste plaat. Op Facebook plak mense…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon