Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Andries Bezuidenhout. Toast se vlug Johannesburg toe

31 January 2013 By Versindaba

The Buckfever Underground se derde plaat Verkeerdevlei is nou al ʼn rukkie beskikbaar, maar nie in die CNA nie. Buckfever se woorde word deur Toast Coetzer geskryf, ʼn Oos-Kapenaar wat as digter en liriekskrywer ewe tuis in Engels as Afrikaans is. Vroeër vandag het hulle ʼn nuwe video vir een van Verkeerdevlei se tracks op…

Read More

Louis Esterhuizen. Robert Frost as geleentheidsdigter

31 January 201331 January 2013 By Versindaba

  Vroeër vandeesmaand het ek geskryf oor die digter Richard Blanco wat die inwydingsgedig vir president Obama se inhuldigingsseremonie verlede week moes geskryf het. Dié tradisie van ‘n poëtiese inset tydens die inhuldiging dateer terug na Januarie 1961 toe John F. Kennedy vir Robert Frost gevra het om sy beroemde vers, “The Gift Outright” (‘n…

Read More

Louis Esterhuizen. Wenners van die Herman de Coninckpryse bekend gemaak

29 January 201330 January 2013 By Versindaba

  Groot opgewondenheid heers in Vlaandere nadat die Poëziecentrum in Gent vroeër vandag die wenners van vanjaar se Herman de Coninckprys vir poësie bekend gemaak het.  Hiervolgens wen Annemarie Estor die prys vir die beste bundel van verlede jaar met haar bundel getiteld De oksels van de bok. Michaël Vandebril verower die debuutprys met Het vertrek…

Read More

Louis Esterhuizen. Toenemende narsisme en die kultus van middelmatigheid

29 January 201329 January 2013 By Versindaba

  Via Donald Dunbar se blog beland ek by Fox News waar ‘n besonder interessante artikel deur die bekende psigiater, Keith Ablow (foto) gelees kan word; ‘n artikel wat myns insiens nogal heelwat van die besorgde vrae en bekommernisse oor veral die “jonger” generasie wat van tyd tot tyd hier op die webblad geopper word,…

Read More

Louis Esterhuizen. Noord-Ierland se belowende jong digters

24 January 201317 January 2013 By Versindaba

  Die afgelope twee dekades word die Ierse digkuns wêreldwyd gereken as een van die meer dinamiese en opwindenste digkunste ter wêreld. En met name digters soos Patrick Kavanagh, Louis MacNeice, Seán Ó Ríordáin, Thomas Kinsella, John Montague, Seamus Heaney, Derek Mahon, Eavan Boland, Ciaran Carson, Tom Paulin, Medbh McGuckian, Paul Muldoon en Dennis O’ Driscoll…

Read More

Amanda Lourens. Daardie dekselse papierknippie

22 January 201322 January 2013 By Versindaba

Met die nuwe jaar alreeds byna ’n maand lank op dreef, is dinge soos goeie voornemens en slegte gewoontes nog steeds in my gedagtes.  Alhoewel ek die nare gewoonte om nuuskommentare te lees gelukkig so twee jaar gelede kon afsweer, het ek hier vroeg in 2013 die wete dat ek steeds byna kompulsief allerlei volslae…

Read More

Louis Esterhuizen. Om jou eie stert ten hemele te prys

22 January 201324 January 2013 By Versindaba

  Hoe gemaak wanneer jy die wenner is van die 2012 Fence Modern Poetry Series en jou boek verskyn en niemand steur hulle hoegenaamd aan dié grootse gebeurtenis nie? Wel, jy begin om jou boek op alle moontlike forums aan te prys; sommer onder jou eie naam, bygesê. En dit is presies die veldtog wat…

Read More

Desmond Painter. Wees/word in taal: Deleuze oor styl, Deel 1

20 January 201320 January 2013 By Versindaba

  Een van Gilles Deleuze se interessantste latere werke (trouens, sy laaste boek) is die bundel Essays: Critical and Clinical. Dit het oorspronklik in 1993 in Frans verskyn (Critique et Clinique), en is in 1997 deur die University of Minnesota Press in Engelse vertaling uitgegee. Dit is ‘n reeks besinnings oor skrywers soos Proust, Beckett,…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 54
  • 55
  • 56
  • 57
  • 58
  • 59
  • 60
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon