Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Desmond Painter. Graham Greene in Langstraat

23 February 201325 February 2013 By Versindaba

In BY van Saterdag 23 Februarie verskyn ‘n artikel deur Lin Sampson oor die vriendskap tussen Etienne Leroux en Graham Greene. Dit is ‘n interessante artikel, maar bied min nuwe onthullings vir aanhangers van Leroux. Greene se ‘fan mail’ aan Leroux, geskryf terwyl eersgenoemde die Engelse vertaling van Sewe Dae by die Silbersteins aan die…

Read More

Philip de Vos: ‘n Prent is ‘n gedig sonder woorde

21 February 201326 February 2013 By Versindaba

Vir maande reeds oorweeg ek dit al om finaal tot siens te sê aan die Versindaba-blad: Sedert Mei verlede jaar het ek myself toegegooi met werk: Eers ’n enorme 13 episode reeks wat ek vir RSG oor Mozart geskryf het en nou weer navorsing oor ’n ander komponis wat my so besig hou dat ek…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die gedig as landskap

21 February 2013 By Versindaba

A.P. Grové (1993: 4) gebruik Gert Vlok Nel (1993) se gedig “landskap” as ʼn voorbeeld van hoe taal nie slegs beskrywend is nie, maar kan produseer. Hy beskryf dit as ’n gedig “waarin die lang pad en die wilde jaagtog na die dam (waar ʼn ongeluk plaasgevind het) ook figuurgewys in die drukwerk gestalte kry.”…

Read More

Louis Esterhuizen. Handeklaptyd vir ons Engelse digters

21 February 201316 February 2013 By Versindaba

Ons almal weet watter opdraande stryd die Engelse digters hier ter plaatse voer teen die oormag van die internasionale mark. Nie net is dit bykans onmoontlik om ‘n uitgewer te vind nie, maar wanneer daar wel iemand is wat hul bemoei met die uitgee van Suid-Afrikaanse Engelse digters, is dit meestal ‘n kleinerige uitgewer met…

Read More

Desmond Painter. Die Guardian se ‘Poetry Podcasts’

20 February 2013 By Versindaba

Gaan luister bietjie na die Guardian (die Britse een) se huidige reeks ‘Poetry Podcasts’ op die koerant se webblad: Fiona Sampson lees gedigte voor van George Herbert; Simon Armitage van Ted Hughes; Jo Shapcott van Emily Dickenson. Carol Ann Duffy lees voor uit haar eie versameling liefdesgedigte. En daar is meer. Die podcasts is aflaaibaar, so…

Read More

Hannalie Taute. Wat is ʼn huis sonder ʼn moeder?

18 February 2013 By Versindaba

My gedagtes is deesdae gevul met die konsep van die huis as moeder.   Volgens Bruno Bettleheim in die boek: “The Uses of Enchantment” stel die huis die moeder simbolies voor soos byvoorbeeld die gemmerbroodhuisie in Hansie en Grietjie. Ek het ook gister begin met nog ʼn ‘uitwis’ projek. Hierdie keer gebruik ek die oorblyfsels…

Read More

Louis Esterhuizen. Menno Wigman wen Awater Poëzieprys

14 February 201315 February 2013 By Versindaba

  Einde verlede maand het die poëzietydskrif Awater met hul nuutste uitgawe bekend gemaak dat die gewilde digter, Menno Wigman, aangewys is as wenner van die Awater Poëzieprys 2012 vir sy bundel Mijn naam is Legioen; ’n bundel wat eweneens vir die VSB Poëzieporys genomineer is. Luidens die berig by Ooteoote, die volgende: “De Awater…

Read More

Andries Bezuidenhout. Nieu-Bethesda tennisklubsaal

13 February 2013 By Versindaba

Hierdie skildery is ʼn poging om die gesprek met Vilhelm Hammershøi  verder te neem. Die toneel is toe nie lig in Pretoria nie, maar Nieu-Bethesda se tennisklubsaal. Ek dink die dorp se status as Mekka van buitestanderkuns het seker tot die plek se aantrekkingskrag bygedra. Die stapelstoele is Domus-stoele deur die Finse ontwerper Ilmari Tapiovaara (1914-1999)…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 52
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • 57
  • 58
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon