Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Binneblik

Binneblik is ‘n blog vir Afrikaanse digters, akademici en ander belanghebbende by die Afrikaanse digkuns & kultuurlewe. Deelnemers hieraan bestaan uit vaste bloggers wat gereeld inskrywings sal maak, en ander wat af en toe ‘n bydrae sal lewer. Vaste bloggers word aangedui by Bloglaaie waar jy al hulle vorige plasings ook kan lees.

Amanda Lourens. ‘n Somber lewe bly.

18 March 2013 By Versindaba

I In ’n uitgawe van die Franse revolusionêre blad Moniteur van 6 Februarie 1793, verskyn die volgende strofe van ’n sogenaamde patriotiese gedig deur die digter Ponce-Denis Écouchard Lebrun: Purgeons le sol des patriotes, Par des rois encore infectes. La terre de la liberte Rejette les os des despotes. De ces monstres divinises Que tous…

Read More

Andries Bezuidenhout. Landskap

18 March 2013 By Versindaba

“At the heart of the unfreedom of the hereditary masters of South Africa is a failure of love.” – JM Coetzee Geloof, hoop, liefde. Hierdie drie, maar die grootste hiervan is dalk geloof, onthou ek uit ʼn gesprek aan die einde van Op ʼn eiland. Vir Rita met haar wrokkige man in om te lewe…

Read More

Hannalie Taute. Van haar kop af.

12 March 201312 March 2013 By Versindaba

Ek voel of ek van my kop af kan raak wanneer ek hoor van geweld teen vroue, maar dit blyk my dat dit nie nuut is nie.  Van die vroegste tye het dit al plaasgevind. Onlangs het ek gelees van Anselm Kiefer (n duitse kunstenaar wat bekend is vir sy werke wat onder andere uit…

Read More

Philip de Vos: Freda Linde

8 March 2013 By Versindaba

Freda Linde is gister oorlede. Hierdie is ‘n artikel wat al voorheen op Versindaba verskyn het: In 1969 – twee jaar nadat ek hier in Kaapstad as ‘n groentjie van Bloemfontein aangekom het, ontmoet ek vir Freda Linde by Johan van Rooyen toe hy en Di nog in hulle dubbelverdieping-huis oorkant die De Waalpark met…

Read More

Philip de Vos: Gedig sonder woorde # 2

8 March 2013 By Versindaba

The expression “Use a picture. It’s worth a thousand words.” appears in a 1911 newspaper article quoting newspaper editor Arthur Brisbane discussing journalism and publicity

Read More

Andries Bezuidenhout. Mynprospekteerderslied

4 March 2013 By Versindaba

so kondenseer die woord wolk teen pieke lispeltong teen kranse af, ondertoe teen hange net duskant die kamp waar ek dieper soek as water verby die laaste klank van ongeskonde op ʼn klipplaat sny kremetartwortels ook spoor na ondergrondse vog en minerale kyk maar oor jou skouer, towermaat jou nekvelle skurf in knope getrek jou…

Read More

Marlies Taljard: “sy die gemantelde”

1 March 201324 June 2014 By Marlies Taljard

Marius Crous se nuwe bundel Vol draadwerk (2012) is ʼn ware skatkis van uiteenlopende verwysings en figure. Die tweede afdeling van die bundel is fassinerend vanweë die antieke en mitologiese figure waaroor die gedigte handel. Onlangs sit ek sy gedig “Avalon” uit dié afdeling op my facebookbladsy, maar niemand hou van dié inskrywing nie. Waaruit…

Read More

Andries Bezuidenhout. Suid-Korea en die uitwissing van die self

25 February 2013 By Versindaba

Suid-Korea is ʼn land waar die vier seisoene onbeskaamd hulself is – in besonder in die land se lieflike hoofstad Seoel. In die winter sneeu dit, die lente slaan in blomme uit, die somer is warm en herfsbome is diep skakerings van bruin en oranje. Elke seisoen duur presies drie maande. Ek het Korea besoek…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 51
  • 52
  • 53
  • 54
  • 55
  • 56
  • 57
  • …
  • 113
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon