Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Gedigte

Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.

Miel Vanstreels. Ou Manspraat

13 July 2026 By Versindaba

  OU MANSPRAAT   Wie sy prostaat kwijtraak het baie ongemaklike vrae,   hulle kan gerus aan my gevra word,   ek weet nou al sewe jaar hoe droog klaarkom kan voel,   niet elke prostaatlose paartjie   is so gelukkig soos ons   © Miel Vanstreels, 2026  

Read More

Bert Bevers. Op tijd

13 July 2026 By Versindaba

  Op tijd   Onberispelijk is van pasgeborenen die blanco levensernst. In gang gezet door van heimwee   de plattegronden zullen ze tegen beter weten in later naar vroeger willen, naar de ongelijke   dikte van aan de borst gesneden boterhammen. Ooit komt alles uit. We leven allemaal op tijd.   © Bert Bevers, 2026…

Read More

Bert Bevers. Onvervreemdbaar

13 July 2026 By Versindaba

  Onvervreemdbaar   We waterden dromend vrijuit met de wind mee in wat leek op het München van Corinth   maar de stad viel vastberaden uiteen tot in de ijzertijd waar wrede getuigen elkaar tijdens   duistere offerandes met regenboogschoteltjes betaalden. Ze waren mooi. Het bliksemde.   © Bert Bevers, 2026  

Read More

Bert Bevers. In het hinterland

13 July 2026 By Versindaba

  In het hinterland   Namen van andere mensen dragen ze. Zuinig leven ze verbeten levens. Herfst bepaalde hoe   grijs hun ogen werden, hoe wijd hun inzicht. Bedaard stolt thans gruwel, tot een onleesbaar   manuaal in een bruin lederen valiesje. Getuigen lijken berouw te hebben. Hoe merkwaardig.   © Bert Bevers, 2026  

Read More

Bert Bevers. Blauwdruk voor tast

13 July 2026 By Versindaba

  Blauwdruk voor tast   Tersluiks schreien grootmoeders, weemoedige boodschapsters van de ouderdom. Geen nest is   overal stralen zij uit. Ze willen elkaar hartzeer en miltzucht niet ontfutselen, maar in de tinnen   wandelgangen van hun geheugen bewegen ze zich meer en meer als nachtblinden op de tast.   © Bert Bevers, 2026  

Read More

Willem M. Roggeman. Eindbestemming van een dwaallicht

13 July 2026 By Versindaba

  EINDBESTEMMING VAN EEN DWAALLICHT   De bedenker van het allereerste woord voelt hoe deze zomeravond opengaat. Hij draait beide handen naar de wind en maakt iets met een beetje zonlicht.   Hij brengt witte krassen aan in het heelal, verkondigt meningen over een hiernamaals en schept voldoening in een blauwe beker. Het landschap raakt…

Read More

Meyer van Rensburg. Vryheid van die duif en perd

13 July 2026 By Versindaba

  Skildery deur die digter   Vryheid van die duif en perd  vir Wyk   Het met potlood, kwas  en olieverf probeer om  jou jeug-herinneringe van júlle plaas se flikkerwerf in my penseelkuns verfkringe en kwasstrepe te illustreer om daaruit meer te leer van perde, duiwe, afskraapsels en gruis driehoeke,  sirkels  en spies en kruis….

Read More

C Fritze. Boodskap aan die see

13 July 2026 By Versindaba

  Boodskap aan die see   Gaan na Hermanus, sê vir die see ek treur oor haar. Trane syfer deur na die dieptes van die suider-oseaan, waar dit in die sagte weefsel van ’n weekdier, om een korreltjie sand heen, swart pêrels in haar bodemlose skoot vergaar.   Sê vir die see ek moes my…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • …
  • 387
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon