Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Gedigte

Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.

Hennie Maartens. oorskot

16 July 202616 July 2026 By Versindaba

  oorskot   die jaar het stil sy laaste blaar laat val ‘n oorskot tyd wat traag by ons verbygaan die skemer sak versigtig oor die dal en neem die laaste lig met haar heengaan wat oorbly is ‘n eggo sag en smal ‘n stoflike gedagte wat stil vergaan tog uit die oorskot van die…

Read More

Krige Visser. die wedstryd op Marchand

16 July 2026 By Versindaba

  die wedstryd op Marchand   deur die oë van ‘n grysaard nou is die dowwe donkies tog klein grys esels gejaag oor die speelveld voor die afskop om die vroeryp se witlaag oor stoppelgrond onsigbaar draaglik vir ons spel te berei   daai dag het die antie haar dogter gestuur lang vlegsels van koper…

Read More

Krige Visser. parodie en ironie

15 July 2026 By Versindaba

  parodie en ironie   parodie en ironie as saam gelese met aap uit die mou gelaat en die hond in dialekte belese saam die tale van mens en dier praat   nie ironie of parodie sou my ooit vergewe dat ek ‘n stemmevanger by uitstek net op my eie sou wou lewe met alleenmandaat…

Read More

Helena Oosthuizen. 3 gedigte

14 July 202614 July 2026 By Versindaba

  Jy’t die holte van jou vuis oopgehou En ’n oomblik lank my hele lewe toegevou   *   Helder klokgeluid Glas wat stamp Bars, breek, brokkel En in duisend stukkies skiet Die hele vloer vul   *   Ek gryp die droom dit glip, gly weg. Ek’s wakker, skielik, en die werklik- heid waak…

Read More

Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels

14 July 2026 By Versindaba

  Vrye teuels   noudat tyd sy eie koers kom vat sonder stuur of stang   op ʼn stywe draf en hy weghol deur rivier oor brug teen koppies die vallei in af   ry ek verse vinnig en bloots al waarsku Myburg ook — jy is nie Charles Bukowski   wil ek voel hoe…

Read More

Andrea Sieberhagen. Tolbos

14 July 2026 By Versindaba

  Foto 19 – Rolbos / Tolbos https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678   Tolbos   Stofpadstilte maak gedagtes los wat soos ʼn tolbos pad af waai en in die wind ʼn onthou vind om elke draai.   Dit waai tot teen ʼn heining om dan daar tussen blou lug en  doringdraad te bly hang.   Herinneringe steek vas by…

Read More

Koos de Wet. die karoo-kat

14 July 2026 By Versindaba

  die karoo-kat   ’n duisend keer in gegriffeldes onopgemerk dog oopgeskraap tussen ankerbossies terrae inhaerere rus nóg evolusie in die karoo ongekaart by die moddersteenkoppie net noord van Graaff-Reinet plantvreterskedels keratien getand en wakend by die varings langs die watergate destyds bang gewees vir sabeltande tussen  r i e t modder met kloue omgeruil…

Read More

Joan Hambidge. Gedig nommer XXIX

13 July 2026 By Versindaba

  Gedig nommer XXIX Uit: Tristia ‘n Spotspraak   Ek soek die ideale vrou: die “altyd minnares”, sy “wat nie wil saambly” en my nie sal beheer nie, sy wat my nie as “brekfiskaartjie of assuransie-polis sal beskou nie”: ag, die Mannin, die tekswerker, los van voorskrifte verpak met litotes, satire, hiperbool, ironie én veral…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • …
  • 387
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon